Every Nation Paarl North

Every Nation Paarl North Every Nation Paarl exist to honour God by establishing Christ-centred, Spirit-empowered, socially responsible churches and campus ministries in every nation.

Met Retief Burger.We are family🙏
23/08/2026

Met Retief Burger.

We are family🙏

Middag ENP NOORD!!Vriende, GROOT week vir ons!!!🦬 MANNEDAG!! 🦬ALLE MANNE van 14 tot 104 is WELKOM!!Dis tyd vir Woord & W...
18/08/2026

Middag ENP NOORD!!

Vriende, GROOT week vir ons!!!

🦬 MANNEDAG!! 🦬
ALLE MANNE van 14 tot 104 is WELKOM!!

Dis tyd vir Woord & Waarheid!! Worship & Fellowship!! Rugby & Braai!! 🔥🔥🔥

Maak jou draai!! Maar, maak GOU, kaartjie verkope sluit Donderdag!!!

👇👇 KRY HULLE HIER 👇👇
https://bit.ly/4wshxDU

P.S. DAMES & kinders is welkom om GRATIS aan te sluit vir die RUGBY - 17:00!!

⛪ SONDAG is Valley Wide! ⛪
9am @ Noord-Eind
Retief Burger lei aanbidding
Lekker kuier na die diens!!
🧁🥯🎂🥮🍰🍥🍪🍬🍫🍩

Sien jou die Naweek!!
N

Goeie Middag ENP NOORD!!Vriende, 🎙️ DAWIE BRINK🎙️Sondag aan die Woord!! Leierskap - Moet dit nie misloop nie!!🪀 KERK KOM...
13/08/2026

Goeie Middag ENP NOORD!!

Vriende,

🎙️ DAWIE BRINK🎙️
Sondag aan die Woord!!
Leierskap - Moet dit nie misloop nie!!

🪀 KERK KOMMUNIKASIE🪀
Maak ASB seker al jou ENP vriende is op hierdie groep!! Voeg by & Nooi uit na hartelus!! 👇👇👇
http://bit.ly/ENPnoord

🏉 MANNEDAG🏉
Manne, net 10 dae oor!! Kry jou kaartjies vir die - BRAAI EK KOM KUIER saam!! 👇👇👇
https://bit.ly/4vUSEzC

🏆 VICTORY TRAINING🏆
Goue Geleentheid vir Vryheid & Oorwinning
3 - 5 Sept! Save the Date!

🎧 Preke op SPOTIFY! 🎧
Volg ons ASB!!
https://bit.ly/ENPSpotify

Dis die Storie!!
Lekker Lekker naweek!
N

Wat beteken man wees?Die wêreld is vol opinies, maar man wees kan alleenlik werklik by God gevind word. As jy verlang om...
30/07/2026

Wat beteken man wees?

Die wêreld is vol opinies, maar man wees kan alleenlik werklik by God gevind word. As jy verlang om die man, eggenoot en pa te wees wat God jou geskep het om te wees, dan is hierdie dag vir jou.

Jy word genooi na ’n onvergeetlike dag van goeie geselskap, saam braai en rugby! Kom deel die dag saam met ons!

Registreer hier: https://bit.ly/4vUSEzC

Jong takkie ingeseën 🙏
19/07/2026

Jong takkie ingeseën 🙏

Goeie Middag ENP Familie!!Welkom terug van die Winterbreek!! 🐆🦓🦒🦏🦁🐗Kwartaal 3 is HIER!!!Ons sien mekaar more, 9am @ Laer...
18/07/2026

Goeie Middag ENP Familie!!

Welkom terug van die Winterbreek!!
🐆🦓🦒🦏🦁🐗

Kwartaal 3 is HIER!!!

Ons sien mekaar more, 9am @ Laerskool Noord-Eind!! Moet dit ASB nie misloop nie!!
Ons het jou gemis!!!

Dan, Familie, is dit met Hartseer & Dankbaarheid wat ons julle uitnooi na die Lewensviering van Oom Piet Fouchee!
Maandag, 20 Julie, 10:30 @ Kronenburg.
Registreer ASB om in persoon by te woon 👉👉 https://forms.gle/uPBuZq6cowpdkUcy6
OF kyk gerus aanlyn 👉👉 https://www.youtube.com/live/EmXZNCMG_Jw?si=VMUBiE9H5YjtZNAE

Lekker, lekker Middag!!
N

Address

48 Dorp Street
Paarl
7646

Opening Hours

09:00 - 00:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Every Nation Paarl North posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share