Bybelgenootskap AGS Betesda -Paarl tak

Bybelgenootskap AGS Betesda -Paarl tak Die Bybelgenootskap van S A vier vanjaar sy 200ste bestaansjaar.

Daar is voortdurend fondse nodig om Bybels te versprei en te vertaal sodat elkeen 'n Bybel in hul eie Taal kan lees.

Uit George het nog 'n bydrae gekom💜 Baaaaaie dankie aan my destydse jeugmaatjie en naamgenoot, Petro Fredericks. Mag goe...
30/10/2020

Uit George het nog 'n bydrae gekom💜 Baaaaaie dankie aan my destydse jeugmaatjie en naamgenoot, Petro Fredericks. Mag goedheid en guns jou volg. Baie dankie, en seëninge. Liefdegroete 💜🙏🏽

Baie dankie aan Pieter Gordon (Darra), Liezel Cleophas en Van der Berg Pienaar vir jul bydraes. 👏🙏🏽 Dis die voorlaaste d...
29/10/2020

Baie dankie aan Pieter Gordon (Darra), Liezel Cleophas en Van der Berg Pienaar vir jul bydraes.
👏🙏🏽
Dis die voorlaaste dag vir inbetalings, en ek is diep dankbaar vir elkeen wat tot nou hul R100 inbetaal het...Diegene wie inbetaal het, en nog nie vir my 'n bewys van betaling gestuur het nie, doen gerus so. Ek wil graag vir julle persoonlik dankie sê. Die Here seën. Petro🌻

25/10/2020

Liewe vriende. Dis die laaste week waar ons geld insamel ten bate van die Bybelgenootskap van S A, om hulle instaat te stel om Bybels aan minderbevoorregtes te skenk. 'N Bydrae van R100 sal baie help, so as jy 'n donasie wil skenk, stuur gerus "n boodskappie aan my by 076 905 2557. Mooi bly. Petro🌻

Baie dankie, Wilma Ann Barry en Desiree Bailey vir jul bydrae💜🙏🏽 Dit word opreg waardeer🌻  Mary Ann Barry  Bailey
25/10/2020

Baie dankie, Wilma Ann Barry en Desiree Bailey vir jul bydrae💜🙏🏽 Dit word opreg waardeer🌻
Mary Ann Barry
Bailey

Liewe vriende. Ek het verneem ons kan tot einde van hierdie maand fondse insamel Vir die   "Aktief vir Bybels" projek👏👏👏...
03/10/2020

Liewe vriende. Ek het verneem ons kan tot einde van hierdie maand fondse insamel Vir die "Aktief vir Bybels" projek👏👏👏👏👏 As jy steeds jou bydrae wil maak, doen gerus soos Merle Danhouse. Sy het haar R100 inbetaal, en haar foto waar sy "aktief' is, gestuur. . As jy ook wil meedoen in die Bybelgenootskap se projek om 2 miljoen Bybels aan mense te skenk wat dit nie Kan bekostig Nie, help ASB:
1. Betaal jou R100 in die volg rekening: AGS Betesda, Standard Bank, Reknr: 072136790; Takkode: 51001; Tjekrek, met AVB (Aktief Vir Bybels) as verwysing.
2. Onthou bewys van betaling (en jou foto as jy wil) aan my by 064 5099 639 op WhatsApp of plaas jou kiekie sommer hier op die blad💜🙏🏾 By voorbaat dañkie vir die ondersteuning🙏🏾.

13/09/2020

Please beloveds. When you paid your R100, please send your proof of payment to me via WhatsApp: 064 5099 639 / e-mail to [email protected] 💜🙏🏾

Baie dañkie vir jul bydraes🌻
09/09/2020

Baie dañkie vir jul bydraes🌻

Baie dañkie aan Catherine Gordon, Andrew Dinthe en Olive Golden vir hul bydrae van R100 elk. Seëninge 💜🙏🏾
08/09/2020

Baie dañkie aan Catherine Gordon, Andrew Dinthe en Olive Golden vir hul bydrae van R100 elk. Seëninge 💜🙏🏾

Baie dañkie aan Ashlyn, Esmerelda, Kaylin, Clement en Victor  👏 Hulle het deelgeneem aan die uitdaging, *Akrief Vir Bybe...
07/09/2020

Baie dañkie aan Ashlyn, Esmerelda, Kaylin, Clement en Victor 👏 Hulle het deelgeneem aan die uitdaging, *Akrief Vir Bybels", en elk hul R100 inbetaal. Baaaaaaaaaie dañkie 🌻💜🙏🏾. Daar"s nog 3 weke oor as jy wil deelneem 👏💜 Hoor graag van julle. P

02/09/2020

Duisend dañkies aan diegene wat hul donasies van R100 inbetaal het💜🙏🏾 'n Paar verkies om anoniem te bly, en ek respekteer dit, so ek laai nie u kiekies op die blad, soos u verkies. Nogmaals, baie dañkie. Ek bid God's ryke seën en guns op u elkeen se lewe toe. Shalom💜🙏🏾

30/08/2020

Sommige stap, ander draf, ry fiets, swem...en dan is daar hulle wat dans😇 Dañkie, Ferdie Gordon vir jou bydrae💜🙏🏾

Ons het gaan stap vanoggend, as deel van die "Aktief vir Bybels" - uitdaging👏  Stuur gerus jul foto's, en met jul bydrae...
30/08/2020

Ons het gaan stap vanoggend, as deel van die "Aktief vir Bybels" - uitdaging👏 Stuur gerus jul foto's, en met jul bydrae van R100 kan jy die Bybelgenootskap help om hul doel te bereik om 2 miljoen Bybels te versprei🙏🏾

Address

Beukesstraat
Paarl

Telephone

+27645099639

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bybelgenootskap AGS Betesda -Paarl tak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share