Oesterbaai Gemeenskapskerk

Oesterbaai Gemeenskapskerk ’n Nuwe kerk is in Oesterbaai geplant...
waar elkeen in die gemeenskap welkom is. Kom met ‘n verwagting in jou hart! Prediker: Carin Lategan

Kom beleef Jesus se krag en liefde in gemeenskap met ander en wees deel van dit wat God deur Sy kerk wil doen.

Wat is ons grootste uitdaging? Is dit die dinge wat elke dag oor ons pad kom? Die druk, onsekerheid, bekommernisse en ke...
20/08/2026

Wat is ons grootste uitdaging? Is dit die dinge wat elke dag oor ons pad kom? Die druk, onsekerheid, bekommernisse en keuses wat ons moet maak? Of lê ons grootste uitdaging dalk dieper?

Kom ontdek saam wat die Bybel hieroor sê en waar ons ware hoop en krag kan vind.
𝗗𝗮𝘁𝘂𝗺: 23 Augustus 2026
𝗧𝘆𝗱: 09:30
𝗣𝗹𝗲𝗸: Oesterbaai Gemeenskapsaal
𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Carin Lategan
𝗧𝗲𝗺𝗮: Wat is ons grootste uitdaging?

𝘉𝘦𝘭𝘦𝘦𝘧 𝘑𝘦𝘴𝘶𝘴 𝘴𝘦 𝘬𝘳𝘢𝘨 𝘦𝘯 𝘭𝘪𝘦𝘧𝘥𝘦 𝘪𝘯 𝘨𝘦𝘮𝘦𝘦𝘯𝘴𝘬𝘢𝘱 𝘮𝘦𝘵 𝘢𝘯𝘥𝘦𝘳 𝘦𝘯 𝘸𝘦𝘦𝘴 𝘥𝘦𝘦𝘭 𝘷𝘢𝘯 𝘥𝘪𝘵 𝘸𝘢𝘵 𝘎𝘰𝘥 𝘥𝘪𝘦́ 𝘫𝘢𝘢𝘳 𝘥𝘦𝘶𝘳 𝘚𝘺 𝘬𝘦𝘳𝘬 𝘸𝘪𝘭 𝘣𝘦𝘳𝘦𝘪𝘬.

| | |

Het jy 'n oomblik by die Here se voete nodig? Verootmoedig jouself en gebruik saam met ons nagmaal: https://bit.ly/4yIHa...
29/07/2026

Het jy 'n oomblik by die Here se voete nodig? Verootmoedig jouself en gebruik saam met ons nagmaal: https://bit.ly/4yIHaSz

👉 𝘏𝘦𝘵 𝘫𝘺 𝘨𝘦𝘸𝘦𝘦𝘵? 𝘈𝘴 𝘫𝘺 '𝘯 𝘥𝘪𝘦𝘯𝘴 𝘮𝘪𝘴𝘭𝘰𝘰𝘱, 𝘬𝘢𝘯 𝘫𝘺 𝘴𝘵𝘦𝘦𝘥𝘴 𝘥𝘪𝘦 𝘣𝘰𝘰𝘥𝘴𝘬𝘢𝘱 𝘩𝘰𝘰𝘳! 𝘉𝘦𝘴𝘰𝘦𝘬 𝘣𝘭𝘰𝘰𝘵 𝘖𝘦𝘴𝘵𝘦𝘳𝘣𝘢𝘢𝘪 𝘎𝘦𝘮𝘦𝘦𝘯𝘴𝘬𝘢𝘱𝘴𝘬𝘦𝘳𝘬 𝘴𝘦 𝘠𝘰𝘶𝘛𝘶𝘣𝘦-𝘬𝘢𝘯𝘢𝘢𝘭 𝘰𝘮 𝘰𝘱 𝘵𝘦 𝘷𝘢𝘯𝘨: https://bit.ly/4yo1cBQ

| | | |

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Voel jy geseënd? https://bit.ly/4vYmgMP 👉 𝘏𝘦𝘵 𝘫𝘺 𝘨𝘦𝘸𝘦𝘦𝘵? 𝘈𝘴 𝘫𝘺 '𝘯 𝘥𝘪𝘦𝘯𝘴 𝘮𝘪𝘴𝘭𝘰𝘰𝘱, 𝘬𝘢𝘯 𝘫𝘺 𝘴𝘵𝘦𝘦𝘥𝘴 𝘥𝘪𝘦 𝘣𝘰𝘰𝘥𝘴𝘬𝘢𝘱 𝘩𝘰𝘰𝘳! 𝘉𝘦𝘴𝘰𝘦𝘬...
28/07/2026

Voel jy geseënd? https://bit.ly/4vYmgMP

👉 𝘏𝘦𝘵 𝘫𝘺 𝘨𝘦𝘸𝘦𝘦𝘵? 𝘈𝘴 𝘫𝘺 '𝘯 𝘥𝘪𝘦𝘯𝘴 𝘮𝘪𝘴𝘭𝘰𝘰𝘱, 𝘬𝘢𝘯 𝘫𝘺 𝘴𝘵𝘦𝘦𝘥𝘴 𝘥𝘪𝘦 𝘣𝘰𝘰𝘥𝘴𝘬𝘢𝘱 𝘩𝘰𝘰𝘳! 𝘉𝘦𝘴𝘰𝘦𝘬 𝘣𝘭𝘰𝘰𝘵 𝘖𝘦𝘴𝘵𝘦𝘳𝘣𝘢𝘢𝘪 𝘎𝘦𝘮𝘦𝘦𝘯𝘴𝘬𝘢𝘱𝘴𝘬𝘦𝘳𝘬 𝘴𝘦 𝘠𝘰𝘶𝘛𝘶𝘣𝘦-𝘬𝘢𝘯𝘢𝘢𝘭 𝘰𝘮 𝘰𝘱 𝘵𝘦 𝘷𝘢𝘯𝘨: https://bit.ly/4yo1cBQ

| | | |

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Op watter stoel sit jy in jou geestelike lewe? Mag dié boodskap vir jou van betekenis wees: https://youtu.be/ymNKAn9ykaY...
21/07/2026

Op watter stoel sit jy in jou geestelike lewe? Mag dié boodskap vir jou van betekenis wees: https://youtu.be/ymNKAn9ykaY?si=dPkMjBRcxz3ubOOn

👉 𝘏𝘦𝘵 𝘫𝘺 𝘨𝘦𝘸𝘦𝘦𝘵? 𝘈𝘴 𝘫𝘺 '𝘯 𝘥𝘪𝘦𝘯𝘴 𝘮𝘪𝘴𝘭𝘰𝘰𝘱, 𝘬𝘢𝘯 𝘫𝘺 𝘴𝘵𝘦𝘦𝘥𝘴 𝘥𝘪𝘦 𝘣𝘰𝘰𝘥𝘴𝘬𝘢𝘱 𝘩𝘰𝘰𝘳! 𝘉𝘦𝘴𝘰𝘦𝘬 𝘣𝘭𝘰𝘰𝘵 𝘖𝘦𝘴𝘵𝘦𝘳𝘣𝘢𝘢𝘪 𝘎𝘦𝘮𝘦𝘦𝘯𝘴𝘬𝘢𝘱𝘴𝘬𝘦𝘳𝘬 𝘴𝘦 𝘠𝘰𝘶𝘛𝘶𝘣𝘦-𝘬𝘢𝘯𝘢𝘢𝘭 𝘰𝘮 𝘰𝘱 𝘵𝘦 𝘷𝘢𝘯𝘨: https://bit.ly/4yo1cBQ

| | | |

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Kom met 'n verwagting van wat die Here in jou hart en jou lewe wil doen.𝗗𝗮𝘁𝘂𝗺: 26 Julie 2026𝗧𝘆𝗱: 09:30𝗣𝗹𝗲𝗸: Oesterbaai G...
20/07/2026

Kom met 'n verwagting van wat die Here in jou hart en jou lewe wil doen.
𝗗𝗮𝘁𝘂𝗺: 26 Julie 2026
𝗧𝘆𝗱: 09:30
𝗣𝗹𝗲𝗸: Oesterbaai Gemeenskapsaal
𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Nceba Mbangula

𝘉𝘦𝘭𝘦𝘦𝘧 𝘑𝘦𝘴𝘶𝘴 𝘴𝘦 𝘬𝘳𝘢𝘨 𝘦𝘯 𝘭𝘪𝘦𝘧𝘥𝘦 𝘪𝘯 𝘨𝘦𝘮𝘦𝘦𝘯𝘴𝘬𝘢𝘱 𝘮𝘦𝘵 𝘢𝘯𝘥𝘦𝘳 𝘦𝘯 𝘸𝘦𝘦𝘴 𝘥𝘦𝘦𝘭 𝘷𝘢𝘯 𝘥𝘪𝘵 𝘸𝘢𝘵 𝘎𝘰𝘥 𝘥𝘪𝘦́ 𝘫𝘢𝘢𝘳 𝘥𝘦𝘶𝘳 𝘚𝘺 𝘬𝘦𝘳𝘬 𝘸𝘪𝘭 𝘣𝘦𝘳𝘦𝘪𝘬.

| | | | |

Drie stoele. Een keuse. Waar sit jy?𝗗𝗮𝘁𝘂𝗺: 19 Julie 2026𝗧𝘆𝗱: 09:30𝗣𝗹𝗲𝗸: Oesterbaai Gemeenskapsaal𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Carin Lategan...
13/07/2026

Drie stoele. Een keuse. Waar sit jy?
𝗗𝗮𝘁𝘂𝗺: 19 Julie 2026
𝗧𝘆𝗱: 09:30
𝗣𝗹𝗲𝗸: Oesterbaai Gemeenskapsaal
𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Carin Lategan
𝗧𝗲𝗺𝗮: Die pyn van die man/vrou op die middelste stoel

𝘉𝘦𝘭𝘦𝘦𝘧 𝘑𝘦𝘴𝘶𝘴 𝘴𝘦 𝘬𝘳𝘢𝘨 𝘦𝘯 𝘭𝘪𝘦𝘧𝘥𝘦 𝘪𝘯 𝘨𝘦𝘮𝘦𝘦𝘯𝘴𝘬𝘢𝘱 𝘮𝘦𝘵 𝘢𝘯𝘥𝘦𝘳 𝘦𝘯 𝘸𝘦𝘦𝘴 𝘥𝘦𝘦𝘭 𝘷𝘢𝘯 𝘥𝘪𝘵 𝘸𝘢𝘵 𝘎𝘰𝘥 𝘥𝘪𝘦́ 𝘫𝘢𝘢𝘳 𝘥𝘦𝘶𝘳 𝘚𝘺 𝘬𝘦𝘳𝘬 𝘸𝘪𝘭 𝘣𝘦𝘳𝘦𝘪𝘬.

| | | | |

Het jy geweet? As jy 'n diens misloop, kan jy steeds die boodskap hoor! Besoek bloot Oesterbaai Gemeenskapskerk se YouTu...
07/07/2026

Het jy geweet? As jy 'n diens misloop, kan jy steeds die boodskap hoor! Besoek bloot Oesterbaai Gemeenskapskerk se YouTube-kanaal om op te vang: https://bit.ly/4yo1cBQ

| | | |

Ons keuses, verbintenisse en kompromieë het 'n invloed op ons nageslag. Op watter stoel sit jy? Luister dié boodskap en ...
07/07/2026

Ons keuses, verbintenisse en kompromieë het 'n invloed op ons nageslag. Op watter stoel sit jy? Luister dié boodskap en vind uit: https://bit.ly/4p4meAZ

👉 𝘏𝘦𝘵 𝘫𝘺 𝘨𝘦𝘸𝘦𝘦𝘵? 𝘈𝘴 𝘫𝘺 '𝘯 𝘥𝘪𝘦𝘯𝘴 𝘮𝘪𝘴𝘭𝘰𝘰𝘱, 𝘬𝘢𝘯 𝘫𝘺 𝘴𝘵𝘦𝘦𝘥𝘴 𝘥𝘪𝘦 𝘣𝘰𝘰𝘥𝘴𝘬𝘢𝘱 𝘩𝘰𝘰𝘳! 𝘉𝘦𝘴𝘰𝘦𝘬 𝘣𝘭𝘰𝘰𝘵 𝘖𝘦𝘴𝘵𝘦𝘳𝘣𝘢𝘢𝘪 𝘎𝘦𝘮𝘦𝘦𝘯𝘴𝘬𝘢𝘱𝘴𝘬𝘦𝘳𝘬 𝘴𝘦 𝘠𝘰𝘶𝘛𝘶𝘣𝘦-𝘬𝘢𝘯𝘢𝘢𝘭 𝘰𝘮 𝘰𝘱 𝘵𝘦 𝘷𝘢𝘯𝘨: https://bit.ly/4yo1cBQ

| | | |

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Dit gaan nie net oor watter stoel jy kies nie... dit gaan oor wie jou lewe lei.𝗗𝗮𝘁𝘂𝗺: 12 Julie 2026𝗧𝘆𝗱: 09:30𝗣𝗹𝗲𝗸: Oeste...
06/07/2026

Dit gaan nie net oor watter stoel jy kies nie... dit gaan oor wie jou lewe lei.
𝗗𝗮𝘁𝘂𝗺: 12 Julie 2026
𝗧𝘆𝗱: 09:30
𝗣𝗹𝗲𝗸: Oesterbaai Gemeenskapsaal
𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Carin Lategan
𝗧𝗲𝗺𝗮: Die drie stoele (Deel 2)

𝘉𝘦𝘭𝘦𝘦𝘧 𝘑𝘦𝘴𝘶𝘴 𝘴𝘦 𝘬𝘳𝘢𝘨 𝘦𝘯 𝘭𝘪𝘦𝘧𝘥𝘦 𝘪𝘯 𝘨𝘦𝘮𝘦𝘦𝘯𝘴𝘬𝘢𝘱 𝘮𝘦𝘵 𝘢𝘯𝘥𝘦𝘳 𝘦𝘯 𝘸𝘦𝘦𝘴 𝘥𝘦𝘦𝘭 𝘷𝘢𝘯 𝘥𝘪𝘵 𝘸𝘢𝘵 𝘎𝘰𝘥 𝘥𝘪𝘦́ 𝘫𝘢𝘢𝘳 𝘥𝘦𝘶𝘳 𝘚𝘺 𝘬𝘦𝘳𝘬 𝘸𝘪𝘭 𝘣𝘦𝘳𝘦𝘪𝘬.

| | | | |

Drie stoele. Een keuse. Waar sit jy? Sondag se boodskap gaan jou uitdaag om jou hart, jou prioriteite en jou wandel met ...
01/07/2026

Drie stoele. Een keuse. Waar sit jy?
Sondag se boodskap gaan jou uitdaag om jou hart, jou prioriteite en jou wandel met God opnuut te ondersoek.
𝗗𝗮𝘁𝘂𝗺: 5 Julie 2026
𝗧𝘆𝗱: 09:30
𝗣𝗹𝗲𝗸: Oesterbaai Gemeenskapsaal
𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Carin Lategan
𝗧𝗲𝗺𝗮: Die drie stoele (Deel 1)

𝘉𝘦𝘭𝘦𝘦𝘧 𝘑𝘦𝘴𝘶𝘴 𝘴𝘦 𝘬𝘳𝘢𝘨 𝘦𝘯 𝘭𝘪𝘦𝘧𝘥𝘦 𝘪𝘯 𝘨𝘦𝘮𝘦𝘦𝘯𝘴𝘬𝘢𝘱 𝘮𝘦𝘵 𝘢𝘯𝘥𝘦𝘳 𝘦𝘯 𝘸𝘦𝘦𝘴 𝘥𝘦𝘦𝘭 𝘷𝘢𝘯 𝘥𝘪𝘵 𝘸𝘢𝘵 𝘎𝘰𝘥 𝘥𝘪𝘦́ 𝘫𝘢𝘢𝘳 𝘥𝘦𝘶𝘳 𝘚𝘺 𝘬𝘦𝘳𝘬 𝘸𝘪𝘭 𝘣𝘦𝘳𝘦𝘪𝘬.

| | | | |

Address

Oesterbaai-gemeenskapsaal, Oesterlaan
Oyster Bay
6331

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oesterbaai Gemeenskapskerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share