Oudtshoorn Moedergemeente

Oudtshoorn Moedergemeente Die Moedergemeente van Oudtshoorn is 'n gemeenskap van gelowiges wat streef om LIEFDE uit te LEEF. Almal welkom!

09/08/2026

Prediker: Ds Gerald Kamfer
Tema: Soms Twyfel Ons

Die week vol uitdagings, tog oorwinnings is agter die rug, jy wil dankie sê, jy wil buig, jy wil eerbring, jy wil voorbi...
28/07/2026

Die week vol uitdagings, tog oorwinnings is agter die rug, jy wil dankie sê, jy wil buig, jy wil eerbring, jy wil voorbidding doen...

Jy gaan dit nie op ń beter manier kan doen as by die voete van Jesus nie...

Kom maak ń draai en kom jubel en juig saam met ons.

~die stofpad prediker

19/07/2026

Prediker: Ds Albé Theunissen
Tema: Ek skaam my nie!

23/06/2026
04/06/2026

Prediker: Albé Theunissen
Tema: Broer van die verlore seun

LW: Die werklike erediensopname het geen klank gehad nie - hierdie is 'n heropname tydens die biduur by Tuishuis.

29/04/2026

Vir oud en jonk!

Address

Oudtshoorn
6620

Opening Hours

Monday 09:00 - 11:00
Tuesday 09:00 - 11:00
Wednesday 09:00 - 11:00
Thursday 09:00 - 11:00
Friday 09:00 - 11:00
Sunday 09:00 - 10:00

Telephone

+27442723130

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oudtshoorn Moedergemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Oudtshoorn Moedergemeente:

Shortcuts

Share

Category