VEK Orkney

VEK Orkney Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from VEK Orkney, Christian church, C/o Stevenson Rd & Keats Ave, Orkney.
(1)

Sien jul Sondag vir 'n heerlike feestyd! Sien inligting hieronder in die foto. 🥳 🎉 🪅 🎊
10/03/2025

Sien jul Sondag vir 'n heerlike feestyd!
Sien inligting hieronder in die foto. 🥳 🎉 🪅 🎊

In tye van nood of tye van goedheid is God altyd met ons. Hy ontmoet ons in elke oomblik en elke situasie en nooit sal H...
07/11/2024

In tye van nood of tye van goedheid is God altyd met ons. Hy ontmoet ons in elke oomblik en elke situasie en nooit sal Hy ons alleen los om self, sonder Hom, deur iets te gaan nie. Jou situasie is bekend by God vandag. Weet Hy gaan jou vooruit en hou vas an al Sy beloftes. God is getrou en regverdig.

Vars gebak en lekkerder as jou ma s'n. 😉 Bestel nou jou Vrydag ete by Netta Marinet Smit op 081 939 4118.
05/11/2024

Vars gebak en lekkerder as jou ma s'n. 😉
Bestel nou jou Vrydag ete by Netta Marinet Smit op 081 939 4118.

05/11/2024
Ons het Sondag afgeskop met ons eerste   van Teach Every Nation se Bible School on Wheels by VEK Volle Evangelie Kerk Or...
30/10/2024

Ons het Sondag afgeskop met ons eerste van Teach Every Nation se Bible School on Wheels by VEK Volle Evangelie Kerk Orkney se Woordskool.

Vyf kursusse wat jou lewe verander en regtig weer ! Elkeen het dit vreeslik geniet en was amper hartseer om te d**k hul gaan eers vlg week Sondagaand om 18:00 weer voort met die 2de Sessie van deur Dr. Bruce Wilkinson.

So dankbaar om saam te groei!

Dames Konferensie: GenesingSat 26 Okt 2024Die Here het groot werk gedoen vir elke vrou; wat 'n voorreg om so dag saam te...
29/10/2024

Dames Konferensie: Genesing
Sat 26 Okt 2024

Die Here het groot werk gedoen vir elke vrou; wat 'n voorreg om so dag saam te kon beleef! 🌸

Ons eer God vir elke genesing, herstel en heelmaking op hierdie dag. 👏 🙌

Dankie aan Netta en haar span wat alles voorberei het vir God se genesingskrag om te werk die dag. Elkeen was bedank met 'n geskenie ook. 🌼

Elke vrou het 'n verassingspakkie ontvang en een gelukkig trekker het 'n geskenkpak met ekstra bederfies ontvang. 💃 🕺

In hul kos-boksies het elke dame gesmul aan tuisgebakte vetkoeke met vars slaai en 'n blokkie lieflike homemade fudge vir ietsie soets. Dankie vir elkeen se maak hiervan. 🙏

Al die eer aan God vir die sukses van hierdie dag! ❤️

Ons missie as VEK Koinonia, Orkney: •Bereik•Beïnvloed•Bedien•BemagtigOns missie is: Om elkeen te *bereik* met die Evange...
28/10/2024

Ons missie as VEK Koinonia, Orkney:

•Bereik
•Beïnvloed
•Bedien
•Bemagtig

Ons missie is:
Om elkeen te *bereik* met die Evangelie. Matt 28
Om 'n Goddelike *invloed* te hê in ons kerk en gemeenskap. 1 Tim 4:11-13
Om te *dien* waar nodig is tot eer van God. Kol 3:23
Om elkeen te *bemagtig* met Woord, sodat hul kan uitgaan om te "Do business till I (Jesus) come". Lukas 19

Donderdag oggend:Met die Here se genade en krag kan jy 'n berg uitklim en die oorwinning behaal... jy is die oorwinnaar ...
24/10/2024

Donderdag oggend:
Met die Here se genade en krag kan jy 'n berg uitklim en die oorwinning behaal... jy is die oorwinnaar wat die Here nodig het... staan gereed... die Here is met jou en gaan jou gebruik....

Jou beloning is in Hom en in jou krone eendag.

Jesus groete

Address

C/o Stevenson Rd & Keats Ave
Orkney
2619

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VEK Orkney posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to VEK Orkney:

Share