Dunamis - AP Kerk Orania

Dunamis - AP Kerk Orania Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Dunamis - AP Kerk Orania, Religious organisation, Orania.

Kom wees deel van mooi sang en die vier van Christus se geboorte saam met Orania se bejaardes!✨🕯️
03/12/2024

Kom wees deel van mooi sang en die vier van Christus se geboorte saam met Orania se bejaardes!✨🕯️

Geseënde Paasfees!Hy het gesterwe sodat ons as gelowiges kan lewe!
31/03/2024

Geseënde Paasfees!
Hy het gesterwe sodat ons as gelowiges kan lewe!

Formele Bybelstudie vanaand by die kerk saam met ds Ruan oor ‘n baie interessante onderwerp! Moenie dit misloop nie! 📖 P...
05/03/2024

Formele Bybelstudie vanaand by die kerk saam met ds Ruan oor ‘n baie interessante onderwerp!

Moenie dit misloop nie! 📖

Plek: APK sysaal
Tyd: 18:00, Dinsdag

Ons het vanaand formele Bybelstudie saam met ds Durandt! Nooi ‘n vriend om deel te wees van die gemeenskap van gelowiges...
30/01/2024

Ons het vanaand formele Bybelstudie saam met ds Durandt! Nooi ‘n vriend om deel te wees van die gemeenskap van gelowiges. 📖

Geseënde Christusfees aan almal! ✨ Mag dit ‘n geseënde tyd wees saam met julle geliefdes!
25/12/2023

Geseënde Christusfees aan almal! ✨
Mag dit ‘n geseënde tyd wees saam met julle geliefdes!

Vanaand sluit ons die jaar af met ‘n mooi uitsig! Ons is werklik geseënd as groep en het hierdie jaar soveel kennis opge...
28/11/2023

Vanaand sluit ons die jaar af met ‘n mooi uitsig! Ons is werklik geseënd as groep en het hierdie jaar soveel kennis opgedoen van die Woord. Ons kan vanaand terugkyk met groot dankbaarheid!

Nooi jou vriende en kom wees deel! 🥖 🍓 🥤

“Versie by ‘n kersie” 🕯️Sosiale aktiwiteite is belangrik en gee ons die geleentheid om mekaar beter te leer ken, soos om...
20/09/2023

“Versie by ‘n kersie” 🕯️

Sosiale aktiwiteite is belangrik en gee ons die geleentheid om mekaar beter te leer ken, soos om ons gunsteling Bybelverse te deel terwyl ons malvalekkers braai en sodoende mekaar beter leer ken.

So leer ken ons ons gemeenskap van gelowiges en verdiep in geloof. 📖

Wat ‘n wonderlike belofte en wete om die nuwe week mee te betree!Geseënde week aan elkeen! 🕊️
11/09/2023

Wat ‘n wonderlike belofte en wete om die nuwe week mee te betree!

Geseënde week aan elkeen! 🕊️

10/08/2023

Daarom, omdat ons 'n onwankelbare koninkryk ontvang, laat ons dankbaar wees, en so God welbehaaglik dien met eerbied en vrees - HEBREËRS 12:28.

Ons het groot nuus!Hou 2 September oop, want ons vier fees!Ons het ‘n jaar van baie genade ervaar, daarom is ons tema oo...
21/07/2023

Ons het groot nuus!

Hou 2 September oop, want ons vier fees!
Ons het ‘n jaar van baie genade ervaar, daarom is ons tema ook Sola Gratia!

Ons kan nie wag nie! Sien julle daar! ⛪️

27/06/2023

Vandag vier die Afrikaanse Protestantse Kerk haar 36ste verjaarsdag. Ons dank die Here vir sy genade en voorsiening.

Deel bietjie met ons jou herinneringe van die stigting van ons kerkverband.

Pitkos vir hierdie week!Mag elkeen se week geseënd wees! 📖 ⛪️
27/06/2023

Pitkos vir hierdie week!

Mag elkeen se week geseënd wees! 📖 ⛪️

Address

Orania

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dunamis - AP Kerk Orania posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share