Bybel in Afrikaans

Bybel in Afrikaans So het die woord van die Here met krag gegroei en sterk geword. HANDELINGE 19:20

Markus 1:35  Vroegoggend, toe dit nog stikdonker was, het Hy opgestaan, buitentoe gegaan en na 'n verlate plek vertrek. ...
03/05/2025

Markus 1:35 Vroegoggend, toe dit nog stikdonker was, het Hy opgestaan, buitentoe gegaan en na 'n verlate plek vertrek. Daar het Hy gebid. Jesus Bible Foundation

1 Thessalonisense 5:18 wees in alle omstandighede dankbaar; want dit is God se wil vir julle in •Christus Jesus. Jesus B...
30/04/2025

1 Thessalonisense 5:18 wees in alle omstandighede dankbaar; want dit is God se wil vir julle in •Christus Jesus. Jesus Bible Foundation

Matteus 6:34 Moet julle dus nie bekommer oor die dag van môre nie, want môre sal hom oor homself bekommer. Elke dag het ...
29/04/2025

Matteus 6:34 Moet julle dus nie bekommer oor die dag van môre nie, want môre sal hom oor homself bekommer. Elke dag het genoeg van sy eie kwaad.” Jesus Bible Foundation

Matteus 5:14 “Julle is die lig vir die wêreld. 'n Stad wat op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie. Jesus Bible Found...
28/04/2025

Matteus 5:14 “Julle is die lig vir die wêreld. 'n Stad wat op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie. Jesus Bible Foundation

Efesiërs 6:10 Ten slotte: Vind jou sterkte in die Here en in sy geweldige krag. Jesus Bible Foundation                  ...
25/04/2025

Efesiërs 6:10
Ten slotte: Vind jou sterkte in die Here en in sy geweldige krag. Jesus Bible Foundation

1 Johannes 4:16 Ons ken en vertrou die liefde wat God vir ons het. God is liefde. En wie in die liefde bly, bly in God, ...
24/04/2025

1 Johannes 4:16 Ons ken en vertrou die liefde wat God vir ons het. God is liefde. En wie in die liefde bly, bly in God, en God bly in hom. Jesus Bible Foundation

Johannes 15:4 Bly in My, soos Ek in julle. Net soos die loot nie uit sy eie vrug kan dra as dit nie in die druiwestok bl...
17/04/2025

Johannes 15:4 Bly in My, soos Ek in julle. Net soos die loot nie uit sy eie vrug kan dra as dit nie in die druiwestok bly nie, so julle ook nie as julle nie in My bly nie. Jesus Bible Foundation

1 Korinthiërs 15:10 Maar deur die genade van God is ek wat ek is. Sy genade aan my was nie vergeefs nie, trouens, ek het...
15/04/2025

1 Korinthiërs 15:10
Maar deur die genade van God is ek wat ek is. Sy genade aan my was nie vergeefs nie, trouens, ek het baie harder gewerk as al die ander – eintlik nie ek nie, maar die genade van God, wat met my is. Jesus Bible Foundation

Spreuke 4:23 Bewaak jou hart meer as enigiets wat bewaar word, want daaruit ontspring die lewe. Jesus Bible Foundation  ...
14/04/2025

Spreuke 4:23
Bewaak jou hart meer as enigiets wat bewaar word, want daaruit ontspring die lewe. Jesus Bible Foundation

Matteus 5:14 “Julle is die lig vir die wêreld. 'n Stad wat op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie. Jesus Bible Found...
13/04/2025

Matteus 5:14
“Julle is die lig vir die wêreld. 'n Stad wat op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie. Jesus Bible Foundation

Psalms 51:12 Skep 'n rein hart vir my, o God, vernuwe 'n bestendige gees in my binneste. Jesus Bible Foundation         ...
12/04/2025

Psalms 51:12
Skep 'n rein hart vir my, o God, vernuwe 'n bestendige gees in my binneste. Jesus Bible Foundation

Jesaja 40:31 Maar wie op die Here wag, herwin hulle krag; hulle kry nuwe vere soos arende. Hulle hardloop, maar raak nie...
11/04/2025

Jesaja 40:31
Maar wie op die Here wag, herwin hulle krag; hulle kry nuwe vere soos arende. Hulle hardloop, maar raak nie afgemat nie, hulle loop, maar word nie moeg nie. Jesus Bible Foundation

Address

Orania
8752

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bybel in Afrikaans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Bybel in Afrikaans:

Share