11/06/2026
Ons nooi jou en jou familie uit na ons Sondag erediens. Kom beleef saam met ons ’n boodskap van hoop en bemoediging uit God se Woord.
Dr Guillaume Smit bring die boodskap uit Romeine 8:31–39
Tema: “Met God aan jou kant”
Sondag, 14 Junie, 09:30
NG Op-Die-Berg Gemeente
Geloofsvorming tot graad 7 – les oor Kain & Abel
Kom wees deel van ’n spesiale oggend saam met ons gemeente.
Almal is welkom!