Kings & Queens

Kings & Queens Jong mense bo die ouderdom van 17+ wat die woord van God uitleef en 'n Familie in Christus is..

09/06/2017

hi daar mense onthou Jeug fees by Wessel Maree in Odendaalsrus die 16 de Junie vanaf 10 uur die oggend hierdie dag is juis vir al die jeug jonk en oud sien julle daar kan nie meer wag nie gaan n great dag wees

Dankie Here vir U genade
21/04/2017

Dankie Here vir U genade

19/04/2017
03/04/2017

‘n Gebed vir die week

Vader, ons staan voor nog ‘n onbekende week. Ons vra dat U ons hande sal neem, ons sal lei, versterk en krag sal gee om deur die week te gaan. Vader, ons kom in skaamte voor U en vra om asseblief ons sondes te vergewe – hoe minder sonde ons wil doen, hoe meer sonde doen ons. Help ons om nie deur hierdie wêreld opgeslurp te word nie. Help ons om die regte dinge te doen, help ons om U eers te ken voordat ons besluite neem.

Seën ook elkeen se gesin, familie, vriende en geliefdes, sodat ons nooit sal twyfel aan U goedheid, guns en liefde vir ons nie. Dankie dat U altyd daar is vir ons. Hou ons asseblief altyd nederig en vernietig eie-ek wat so graag wil heers. Help ons manne om weer manne te wees, dat ons ons vroue kan liefhê en beskerm en ons ‘n eenheid in ons gesin sal wees wat Satan nie kan vernietig nie. Help ons om sterk te wees en die vyand teë te staan.
Vader, dankie vir U seën en liefde.
AMEN

Deurgrond my, o God, en ken my hart; toets my en ken my gedagtes;PSALMS 139:23
14/03/2017

Deurgrond my, o God, en ken my hart; toets my en ken my gedagtes;
PSALMS 139:23

Heerlike outing gehad gisteraand en net bietjie gesels.
07/03/2017

Heerlike outing gehad gisteraand en net bietjie gesels.


For to me, to live is Christ [He is my source of joy, my reason to live] and to die is gain [for I will be with Him in e...
22/02/2017

For to me, to live is Christ [He is my source of joy, my reason to live] and to die is gain [for I will be with Him in eternity].
PHILIPPIANS 1:21

Johannes 3:16Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, ni...
21/02/2017

Johannes 3:16
Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.

You can do what you want, but the final answer is the ONE God gives.
16/02/2017

You can do what you want, but the final answer is the ONE God gives.

Wanneer j voel jys alleen. Onthou altyd DIE HERE is jou lig..
15/02/2017

Wanneer j voel jys alleen. Onthou altyd DIE HERE is jou lig..

Dont miss out... Its going to be great.
11/02/2017

Dont miss out... Its going to be great.

What a blessed night at Kings & Queens last night... Always time for a bit fun. Thank you Lord for what every word and e...
07/02/2017

What a blessed night at Kings & Queens last night...
Always time for a bit fun.
Thank you Lord for what every word and every blessing in our life..

Address

5 Goudrifweg Hospitaal Park
Odendaalsrus
9480

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kings & Queens posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share