Apkerk Nigel

Apkerk Nigel Die AP Kerkverband bestaan uit gereformeerde kerke wat almal die Drie Formuliere van Enigheid as belydenisskrifte onderskryf volgens die quia-standpunt.

Die Drie Formuliere van Enigheid is die Nederlandse Geloofsbelydenis, die Heidelbergse Kategismus en die Dordtse Leerreëls. Die AP Kerkverband handhaaf die Calvinistiese lewensbeskouing en aanvaar die gesag van die Bybel oor alle dinge. Die AP Kerkverband is die mees konserwatiewe van al die gereformeerde kerkverbande in Suid-Afrika. Die AP Kerkverband handhaaf verder ook die belydenisse van die v

roeg-Christelike kerk naamlik:
Die Apostoliese Geloofsbelydenis;
Die Geloofsbelydenis van Nicéa;
Die Geloofsbelydenis van Athanasius.

Address

Flip De Bruin Str 2, Visagiepark
Nigel

Telephone

011 8143854

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Apkerk Nigel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Apkerk Nigel:

Share