Die volle Wapenrusting

Die volle Wapenrusting Admins: David Malan (DM) Eben Kloppers (EB), Igna Meyer (IM), Ria de Koker.(rdk) Afrikaanse tydskrif oor die fundamentele verstaan van die Bybel.

Verstaan profesie in die OT reguit soos dit daar staan en nie simbolies nie. As die Bybel van Israel praat, dan bedoel hy werklik Israel en nie die kerk of iets anders nie. Hiermee gaan dit saam dat die Bybel ook dispensasioneel verklaar word, want as Israel Israel is, dan is die kerk of die gelowiges van vandag nie ook Israel nie. Daar is dus 'n dispensasionele verskil tussen Israel en die kerk.

Address

Newcastle

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die volle Wapenrusting posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share