20/08/2026
AS CHRISTEN JOÚ VERSEKERING: 1Petrus 5:7 – “Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle”. Jesaja 41:10 – “Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand”. Seënwense, Chris.