VGKSA Bloemendal

VGKSA Bloemendal Religious Organisation
Officiating Minister Rev RJ Jacobs

Geliefdes, neem asb kennis dat die erediens op Sondag 29 September vervroeg is na 09h00. Seënwense aan u elkeen 🙏🏽
24/09/2024

Geliefdes, neem asb kennis dat die erediens op Sondag 29 September vervroeg is na 09h00. Seënwense aan u elkeen 🙏🏽

U word hartlik uitgenooi na die demissiediens van Ds RJ Jacobs wat op Sondag 29 September sal plaasvind. Die erediens sa...
22/09/2024

U word hartlik uitgenooi na die demissiediens van Ds RJ Jacobs wat op Sondag 29 September sal plaasvind. Die erediens sal om 10h00 begin en sal ook op ons blad uitgesaai word. Geseënde week aan u almal 🙏🏽

Be sure to not miss out!
03/07/2024

Be sure to not miss out!

Ds Sifuba en ons nuut geklede CYM lede. Baie geluk en sterkte 🙏🏽
21/01/2024

Ds Sifuba en ons nuut geklede CYM lede. Baie geluk en sterkte 🙏🏽

Ons CYM se eerste kledingsdiens vind hierdie Sondag om 10h00 plaas. Ons nooi u almal om deel te hê aan hierdie aangeleen...
19/01/2024

Ons CYM se eerste kledingsdiens vind hierdie Sondag om 10h00 plaas. Ons nooi u almal om deel te hê aan hierdie aangeleentheid.

Maat Gayleen Wesso en Marcelle Jacobs by die 7de Kaaplandse Streeks CYM Kongres , NMU Kampus te George. Die kongres vind...
06/07/2023

Maat Gayleen Wesso en Marcelle Jacobs by die 7de Kaaplandse Streeks CYM Kongres , NMU Kampus te George. Die kongres vind vanaf 06 -09 Julie 2023 plaas. 'n Geseënde kongres aan beide van ons jeugmaats🙏

Sr Cathleen Booysen en lede van die PE Rings Vrouebediening bestuur met hul aankoms by die 7de Algemene Sinode Vrouebedi...
06/07/2023

Sr Cathleen Booysen en lede van die PE Rings Vrouebediening bestuur met hul aankoms by die 7de Algemene Sinode Vrouebediening Kongres. Die kongres vind vanaf 06 – 09 Julie 2023 by Birchwood Hotel, Johannesburg plaas. Ons wens hul ‘n geseënde kongres toe🙏

Ons CYM sluit môreoggend jeugmaand af met hul Jeugdiens om 10h00. Sien u daar 🔥
01/07/2023

Ons CYM sluit môreoggend jeugmaand af met hul Jeugdiens om 10h00. Sien u daar 🔥

29/06/2023

Ons jeugkamp het die afgelope naweek by die Leaders in Life Kampterrein te Addo plaasgevind. 'n Paar hoogtepunte van 'n baie geseënde naweek 🙏🏽

Ons jeugmaats het veilig by die kampterrein aangekom, en begin hul dag met 'n staptog. Ons bid hul 'n geseënde kamp toe ...
24/06/2023

Ons jeugmaats het veilig by die kampterrein aangekom, en begin hul dag met 'n staptog. Ons bid hul 'n geseënde kamp toe 🙏🏽

Address

Nelson Mandela Bay
6059

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Friday 09:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VGKSA Bloemendal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to VGKSA Bloemendal:

Share