NG Gemeente Murraysburg

NG Gemeente Murraysburg Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from NG Gemeente Murraysburg, Religious organisation, Voortrekker Street, Murraysburg.

Ons is dankbaar vir 'n heerlike Kerssangdiens!Dankie aan elkeen wat dit bygewoon het ๐Ÿ™
03/12/2023

Ons is dankbaar vir 'n heerlike Kerssangdiens!
Dankie aan elkeen wat dit bygewoon het ๐Ÿ™

Ons sien verskriklik uit na hierdie spesiale geleentheid!Ons word begelei deur 'n instrumentele ensemble:Jan-Hendrik Har...
22/11/2023

Ons sien verskriklik uit na hierdie spesiale geleentheid!
Ons word begelei deur 'n instrumentele ensemble:

Jan-Hendrik Harley (Viool)
Annamarie Serrao (Tjello)
Mariechen Meyer (Kontrabas)
Christiaan Carstens (Orrel)

Almal is welkom om saam te kom sing en die heerlike musiek te geniet. Sondag 3 Desember 09h30. Sien julle daar!

Sondag vier ons saam die nagmaal en geniet 'n heerlike ete na afloop van die erediens.Almal is welkom, nes jy is!
03/11/2023

Sondag vier ons saam die nagmaal en geniet 'n heerlike ete na afloop van die erediens.

Almal is welkom, nes jy is!

Sondag hou ons Biddag vir Gesondheidsdienste. Ons nooi alle mense wat betrokke is by gesondheidsdienste, nooddienste en ...
12/10/2023

Sondag hou ons Biddag vir Gesondheidsdienste. Ons nooi alle mense wat betrokke is by gesondheidsdienste, nooddienste en administrasie om by ons erediens Sondag 15 Oktober om 09h30 aan te sluit.

Stel julle wekkers, ons eredienstye het verander vanaf 1 Oktober.
03/10/2023

Stel julle wekkers, ons eredienstye het verander vanaf 1 Oktober.

Bid asb saam met ons ๐Ÿ™
20/09/2023

Bid asb saam met ons ๐Ÿ™

Bly op hoogte met ons gemeente se afkondigings.Ons het nou Snapscan! As jy graag sonder kontant kerk toe wil kom, of lat...
17/09/2023

Bly op hoogte met ons gemeente se afkondigings.

Ons het nou Snapscan! As jy graag sonder kontant kerk toe wil kom, of later by die huis jou dankoffer of kollekte wil gee, is dit nou baie eenvoudig. Kontak Luanรฉ indien jy hulp nodig het.

Bly op hoogte met ons gemeente se afkondigings.
06/08/2023

Bly op hoogte met ons gemeente se afkondigings.

Sondag gesels ons oor Koninkrykstyd en die lang pad wat God saam met FAMILIES loop.Ons nooi almal om te kom deelneem aan...
09/06/2023

Sondag gesels ons oor Koninkrykstyd en die lang pad wat God saam met FAMILIES loop.

Ons nooi almal om te kom deelneem aan hierdie interaktiewe familiediens.

Bring 'n familielid saam en dra iets groen om koninkrykstyd te vier.

Sondag 10vm. Sien julle daar!

Baie dankie aan die Brakrivier-wyk wie gesorg het vir vandag se smullekker nagmaalete. Dit was uit die boonste rakke en ...
28/05/2023

Baie dankie aan die Brakrivier-wyk wie gesorg het vir vandag se smullekker nagmaalete. Dit was uit die boonste rakke en het gelei tot heerlike samesyn!

Ons gemeente  het vandag afskeid geneem van Elma Immelman wie vir 53jr deel was van ons gemeenskap. Ons is dankbaar om h...
28/05/2023

Ons gemeente het vandag afskeid geneem van Elma Immelman wie vir 53jr deel was van ons gemeenskap. Ons is dankbaar om haar te ken en dat sy altyd deel sal wees van kms gemeente. Ons wens haar alle seรซn toe op haar nuwe hoofstuk in Robertson. Wat 'n legende!

Ons neem ook afskeid van Christine en Deon Ge**er wie baie vinnig baie diep in ons harte gekruip het. Hulle verhuis binnekort na Cradock.

Ons het ons mense lief! Mag julle aanhou om getroue getuies van Christus se liefde te wees.

Address

Voortrekker Street
Murraysburg
6995

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Gemeente Murraysburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share