09/05/2026
Vandag was nie net oor karre was nie — dit was oor saamstaan, diensbaarheid en die vreugde om as Brigade saam herinneringe te bou. 🚘✨
Ons is ongelooflik dankbaar vir elke hand wat gehelp het, elke glimlag, elke druppel water en die ondersteuning wat ontvang is. ’n Groot dankie ook aan Sunflower Photography wat vandag die mooi oomblikke vasgevang het. 📸
“Fight the good fight of faith.” – 1 Timothy 6:12