NG Kerk Mooirivier / Estcourt

NG Kerk Mooirivier / Estcourt Kom bedien ons Here, saam met ons

25/04/2025
Vrydag 27 Oktober, bestel jou Pannekoek en Jaffles by Ds. RudiHoop om jou daar te sien.
23/10/2023

Vrydag 27 Oktober, bestel jou Pannekoek en Jaffles by Ds. Rudi
Hoop om jou daar te sien.

Kom geniet n heerlike dag vol pragtige blomme, eetgoed en nog vele meer hierdie Saterdag by Mooi River Community Church.
04/10/2023

Kom geniet n heerlike dag vol pragtige blomme, eetgoed en nog vele meer hierdie Saterdag by Mooi River Community Church.

Kom en geniet heerlike Sop en Sjerrie Vrydag aand op Estcourt. Kaartjies verkoop vinnig so maak seker jy kry joune.
04/10/2023

Kom en geniet heerlike Sop en Sjerrie Vrydag aand op Estcourt. Kaartjies verkoop vinnig so maak seker jy kry joune.

Middag vriende, ons bak môre pannekoek en jaffels by Mooirivier en Saterdag vanaf die oggend 7uur by Weston skool. As da...
14/09/2023

Middag vriende, ons bak môre pannekoek en jaffels by Mooirivier en Saterdag vanaf die oggend 7uur by Weston skool. As daar enige iemand is wat kan help sal dit baie waardeer word en ook enige bydrae van bestanddele. Ons gaan ook heelwat hulp nodig hê. Mense kan ook enige tyd vanaf 9uur kies om hulle jaffels of pannekoek te kom haal

Groete.

Baie geluk Ds. Rudi met jou verjaarsdag vandag 🎉🥳
12/09/2023

Baie geluk Ds. Rudi met jou verjaarsdag vandag 🎉🥳

Heerlike Jaffels en Pannekoek, Vrydag 15 September by Mooi Rivier Ng Kerk.Hoop ons sien julle daar.
11/09/2023

Heerlike Jaffels en Pannekoek, Vrydag 15 September by Mooi Rivier Ng Kerk.
Hoop ons sien julle daar.

Kom ondersteun ons gerus hierdie Vrydag by Ng Kerk Mooi Rivier. Heerlike Kerrie & rys en pannekoek te koop.Hoop ons sien...
24/07/2023

Kom ondersteun ons gerus hierdie Vrydag by Ng Kerk Mooi Rivier. Heerlike Kerrie & rys en pannekoek te koop.
Hoop ons sien julle daar!

Heer, ek staan vanoggend voor U met my bondeltjie geestelike wasgoed.  My mandjie loop oor.  Here, help my asseblief om ...
13/06/2023

Heer, ek staan vanoggend voor U met my bondeltjie geestelike wasgoed. My mandjie loop oor. Here, help my asseblief om dit te sorteer? Met U hoef ek nie vlekverwyderaar te koop nie, want U bloed was my witter as sneeu.

U ken my hart. Was my en hang my in U sonlig van geregtigheid. Al wapper ek soms teesinnig in U winde van verandering, moet my asseblief nie van die lyn afhaal voordat ek skoon, heel, droog en bruikbaar in U diens is nie.

Heer, stryk al die kreukels van depressie, selfbejammering, bitsigheid en alle sonde uit met U strykyster van liefde, vergifnis en genade.

Heer, waar ek by 'n kruispad in my lewe staan en keuses moet maak, help my om die regte besluit te neem en die regte kledingstuk te kies vir die pad wat U my wys.

Stop asseblief weer al die stukkende gate met U garing van liefde en genade. Ek plaas my hele wasgoedmandjie in U bekwame hande en wanneer U met my klaar is, hang my op sodat almal U in my kan sien. Dankie Heer. Amen.

Address

30 Lawrence Road
Mooi River
3300

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Mooirivier / Estcourt posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Mooirivier / Estcourt:

Share