25/03/2024
Ons het ons kerkgebou verkoop en kom nou Sondae in 'n ou stal bymekaar. As dit goed genoeg was vir Jesus is dit goed genoeg vir ons!
Inniskuur Kerk 19 Douglas Rd Glen Austen Midrand. Almal welkom! Kom sing 'n liedjie, luister en bid 'n biki, gee 'n tiekie Amen.