Hervormde Kerk - Midrand Gemeente

Hervormde Kerk - Midrand Gemeente Afrikaanse Kerk in Midrand. Almal welkom. Eredienste begin 09:00 elke Sondag. 'n Klein familie gemeente in die hartjie van die Engelse Midrand.

21/09/2021

Matteus 6: 25-34: Dit gebeur dat bekommernis stadig in ’n mens se gedagtes insluip en die besorgdheid al dieper en dieper aan jou begin knaag.

20/09/2021

Handelinge 5: 12-16: Vir ’n derde maal kry ons ’n nuusflits oor die wel en wee van die gelowiges in die gemeente van Jerusalem.

10/09/2021

Jesaja 5: 1-7; Lukas 20: 9-19: In die koninkryk van God sal dit nooit met enige iemand heeltemal so goed gaan as met die magtige mense in aardse koninkryke nie.

28/07/2021

Josua 22: 9-34: Dit is riskant om aannames te maak sonder dat ons die volle prentjie kan sien. Ons heg betekenis aan dit wat ons sien en hoor vanuit ons eie perspektief en realiteit, en kom dan dikwels tot foutiewe gevolgtrekkings. Lees gerus ook wat sê Spreuke 18: 13 en 25: 8 hieroor.

13/07/2021

1 Johannes 4: 1-6: Daar is baie Christene in die wêreld (veral Pinksterkerke) wat daarvan oortuig is dat God die Gees net onder bepaalde voorwaardes na iemand stuur of as gawe aan ons skenk.

24/06/2021

1 Petrus 1: 3-9: By die dood van ’n geliefde verander niks in terme van tyd nie. Daar is nog steeds 60 sekondes

04/06/2021
15/05/2021

Handelinge 8: 26-40: Wanneer Filippus die Etiopiese man op die pad na Gasa teëkom, sou hy tradisioneel moeilik met die man kon meng.

01/05/2021

Psalm 43: Psalms 42 en 43 word gewoonlik as ’n eenheid hanteer. Waar Psalm 42 rou oor die verlies van die tempel en oor die tempelsanger se geluk handel, sien ons in Psalm 43 dat die digter die verlies al verwerk het. Die skrywer verbeel hom al die vreugdes wat op hom wag.

21/04/2021

Johannes 20: 19-25: Het jy al agtergekom hoedat Jesus met verskillende mense op verskillende maniere werk om hulle, nadat Hy opgestaan het, na Hom toe terug te lok?

Address

10de Straat, Noordwyk
Midrand
1685

Telephone

0117023046

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hervormde Kerk - Midrand Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share