30/01/2022
En so het ons gebid vir al ons maats wat nie vandag saam ons kon kuier nie
Ons het ook gebid dat elkeen n besonderse week sal he die week en net die goeie sal vat en al is iets nie lekker nie ons sal weet dat Vader alles ten goede mee sal laat werk
Ons het gepraat oor die 10 geboeie dankie aan elke maiqi wat hul huiswerk gedoen het jul is sterre
Volgende week is nie kinder kerk nie want dis nagmaal sondag MAAR elke maiqi is gevra om n plakkaart te maak van die 10 geboeie op enige manier wat hul wil, ek wil dit sondag in die kerk op sit sodat ons ouers dit kan sien so help hul en kom ons wees lekker kreatief onthou die kiddies moet dit doen maar ouers kan hand by sit
Mag ek vra dat dit asb teen Sondag 8:30 by my is sodat ek als kan reg kry voor die diens begin ek wil graag spog met ons kiddies se kennis
Ons het lekker gesing en dans saam tannie Charne en tannie leo het die aktiwiteite saam ons gedoen
Mag elkeen n blessed week he en mag jul Jesus in als beleef
Lief jul en sien jul Sondag 💐
Ps video en fotos sal op ons facebook blad wees 🙌🏻
Lighuis Gemeente Middelburg