Die Woord en die Waarheid Geanker in Jesus.

Die Woord en die Waarheid Geanker in Jesus. DIE WOORD EN DIE WAARHEID GEANKER IN JESUS BEDIENINGE

15/08/2024

Naand geliefdes onthou Sondag 18de Augustus by di gebedsoond om 10uur onthou jou stoel kombers of kussing en sambreel almal welkom. Baie danki groete Doctor Gunter Lombard

05/06/2024

More geliefdes: Onthou di 23ste Junie 2024 by di gebedsoond vi n awesome diens om 10uur tot 11h30 almal welkom pastoor Leon Viljoen gaan ons bedien met Woord en Sang. Onthou jou stoel kussing kombers en sambreel en dit gan oor ons Almagtige Koning Jesus Christus. Kom ondersteun ons asb danki. Doktor Gunter Lombard
Alle nasies welkom

Good morning everybody please remember the 23 June 2024. The Prayer Meeting at the Prayer Oven at 10_11h30 pastor Leon Viljoen will serve us with the Word and song. Remember your chair, Cushing blanket and ambrella, all is welcome. Come and enjoy a morning in the Presence of our Mighty Lord and Savior Jesus Christ Please come support us . Doctor Gunter Lombard. All nations

02/06/2024

Uitnodiging:
Biduur diens:
Waar: DIE Gebedsoond oorkant die ou hospitaal.
Wanneer: 23 Junie 2024.
Tyd: 10uur-11h30.
Kom geniet n oggend ope-lug diens saam met ons in die Teenwoordigheid van ons Almagtige Koning en Verlosser Jesus Christ.
Kom net soos jy is. Bring jou kombers, kussing,of stoel om op te sit,en n buite sambreel.
Bring jou familie, vriende,kinders kleinkinders ouma,oupas. Almal is welkom.
Pastoor Leon Viljoen gaan ons bedien met Woord en Sang. Kom ondersteuning ons asb.
Groete Doctor Gunter Lombard

Invitation:
Prayer Meeting:
Where: The Prayer Oven oppiside the old hospital.
When: 23 June 2024.
Time: 10h00-11h30 in the morning.
Come and enjoy a morning open-air service with us in the Presence of our Almighty Kong and Savior Jesus Christ.
Come just as you are.Bring your blanket,Cushing, or chair to sit on, and a outdoor ambrella.
Bring your Family, friends, children,grandchildren, grandparents.
All is welcome.
Please come and support us.
Pastor Leon Viljoen will serve us with the Word and song.
Greetings:
Doctor Gunter Lombard

30/03/2024

Geseende dagie wees geseend in di Here hou vas Jesus is opad is jy gereed

15/12/2021

Jesus my alles love you Lord with all I am lovies Gunter

07/12/2021

Goeie dag mense asb enige skenking van kos kleure skool behoeftis enigeiets Sal help asb dar is hunger gesinne en mense op straat wat hunger is .Baie baie danki dit word hoog waardeur. Jule kan my skakel by 072 022 0697 Ek vertou dat U my Here Jesus vi ons Sal voorsien om ander te voed wat hunger is Here, danki Jesus Amen

29/11/2021

More almal staan vas in di Here en loof HOM met blydskap. Geseende dagie Pastoor Gunter. Hy is di weg di waarheid en di lewe.

29/11/2021

Goeie more mense wil net asb vra vi gebed het dringend kospakkies enige kos kleure skoene nodig. Enige fondse, daar is behoetige mense enige hulp asb baie danki Gunter cell 072 022 0697 of kan aflewer by Mimosa 8 kanonkop Middelburg baie danki waardeur geseende dagie lovies gunter

More geseende enige skenking Sal doen kos klere blikkies kosse enige finansieƫle Saad asb ons het dringend kos bosses of...
16/11/2021

More geseende enige skenking Sal doen kos klere blikkies kosse enige finansieƫle Saad asb ons het dringend kos bosses of kospakkies nodig skakel my by 072 022 0697 word opreg waardeur baie danki ryklike seen geseende dagie Pastoor Gunter Lombard

12/11/2021

More geliefdes van Jesus ek is pastoor Gunter Lombard van di woord en di waarheid geanker in Jesus bedieninge werk saam met pastoor saar Lauren's van Barefoot with the Master Ministries . Ek is dringend opsoek na enige kos of finansieele saad vir mense in nood enigeiets welkom skakel my by 072 022 0697 of mimosa straat 8 kanonkop middelburg .Daar is n mamma met kinders kry baie swaar het niks om te eet ni. Baie danki vi elke bydra ryklike seen lovies Pastoor Gunter Lombard.

Address

Middelburg
1050

Telephone

+27720220697

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Woord en die Waarheid Geanker in Jesus. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share