CYM Midros

CYM Midros God First 📌❤️🙏

GoeieDag aan een en elkeen Dus Dan lekker by die Here😍❤️.Hiermee vra CYM graag u ondersteuning vir die diens wat voorle🙏...
06/02/2024

GoeieDag aan een en elkeen

Dus Dan lekker by die Here😍❤️.

Hiermee vra CYM graag u ondersteuning vir die diens wat voorle🙏❤️🥺Kom en Kom dien asb die Here saam ons moet nie Bang wees nie ❤️

Moet dit nie mis loop nie U Sal nie spuit wees nie 🙏

27/01/2024

Goeie dag ❤️🥺aan een en elkeen wat hierdie post lees

CYM-midros het weer heropen en ons vra dat die gene wie deel wees en saam ons die here kom dien en prys❤️🥺
Kan vrydag middag 5uur kom aansluit

Ons sien uit na nuwe gesigte🥺kom jongelinge laat ons die here dien is baie lekker by god🤞😇🥺

05/08/2023

Goeie dag die cym midros van vgk ons wil vir een en elkeen sê baie dankie dat julle ons ondersteun dit ❤😊en ook vir die deelnemers baie dankie❤😊die beoordeelaars dankie ❤

DIE WENNERS BY DIE DANSERS WAS DIE
T.D.Q❤😊
BY DIE SANGERS
RELVIN ROBERTS❤❤

The day are here📌🤭We ready to see the talent that you've received from god🙏🥺don't missed this out we all know that midro...
04/08/2023

The day are here📌🤭
We ready to see the talent that you've received from god🙏🥺don't missed this out we all know that midros Got Talent 🤭
We hope we will see you there tonight ❤️📌book your seat I swear it will be fun💃🕺we ask for your support 🙏

Safe the date💯🍓📌and show off your talent Midros HallWe hope we would see each and everyone there 🙏🥺❤️please come and sup...
31/07/2023

Safe the date💯🍓📌and show off your talent
Midros Hall

We hope we would see each and everyone there 🙏🥺❤️please come and support us, every age is welcome to be part of the show💪❤️God did bless everyone Mos with a Talent or two don't be scared show it❤️

25/07/2023

Goeie naand almal
Die CYM MIDROS VGk kerk wil net een en elkeen wat sou deelneem of kom kyk dit 😔❤in kennis stel dat die Talentshow wat plaas sal gevind dit op 28Julie is uitgestel na die 4 Augustus ❤

GOD SEËN😇❤sien julle die 4 Augustus

12/07/2023

Midros got TALENT 🙌💯
🌹Goeie dag die CYM Midros van VGK kerk hou n TALENT aand op die 28 JULY 2023 en ons weet midros het baie talentvolle mens. 💯
-Dus vra ons maar net n inskrywingsfooi van R2 per persoon 🙏
Die gene wat deelneem sal nie bydie deur betaal nie❤🙌
Daar sal ook n prys gewen word so kom midros se gemeente wys ons jou talent
Dans
Rap
Sing
Jokes
Enige talent wat god jou gegee dit kom wees dit vir ons❤

Inskrywingsfooi kan u hulle bydie volgende persone ingee en some ontmiddelik inskryf

jonas bekend as Jezza of Jeslyn
Erasmus bekend as Cleovovo
bekend as Katelina
van rooyen bekend as Timmy
Swartz bekend as Doesie

Kom ondersteun ons asb❤🛐

07/07/2023

CYM weet midros het talent 😍👏en Dus nooi ons een en elkeen uit om dit te Kom bewys🙏❤️Elke mens of groep Wie deel Wil neem kan Dus net hule name deur gee sonder enige fooie ons doen dit Mos immers vir die Here ❤️🙏😇 indien daar paar is wat wil mekaar aan Wil vat is hule Meer as welkom om so te doen doen. Moenie skaam wees om t wys met wat God Jou gseen het nie.
Die doel van hierdie insameling is dat ons jeug is uit gnooi na n jaarfees en ons woekr graag vir die vervoer koste 🙏❤️

Met sekerheid weet ons Dat middelburg Talent het😍😇❤️God het Mos elkeen met iets special geseen😊Dus bied Cym midros n Tal...
06/07/2023

Met sekerheid weet ons Dat middelburg Talent het😍😇❤️God het Mos elkeen met iets special geseen😊

Dus bied Cym midros n Talent show aan en vra graag uit die gemeenskap van midros Kom wees deel🙏Kom show of Jou talent wat j by God g kry het, 🙏

Dankie my jeugmaats dat ons n lekker jeugdagie gister met mekaar gehad dit❤😭verewig dankbaar dat god ons deur alles dra ...
17/06/2023

Dankie my jeugmaats dat ons n lekker jeugdagie gister met mekaar gehad dit❤😭verewig dankbaar dat god ons deur alles dra moelik en slegte tye ons staan vas❤❤

CYM MIDROS❤😭

29/05/2023
CYM MIDROS 🌎❤😇
29/05/2023

CYM MIDROS 🌎❤😇

Address

Bothaweg 5
Middelburg

Telephone

+27768949811

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CYM Midros posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share