NG Kerk Middelburg Karoo

NG Kerk Middelburg Karoo NG Kerk in die hartjie van die mooi Karoo dorp Middelburg.

Dankie aan almal wat aan ons Kniekombersie projek deel geneem het!
21/06/2026

Dankie aan almal wat aan ons Kniekombersie projek deel geneem het!

29/05/2026
29/05/2026
Boekmerk jou kalender, ons het lekker geleenthede wat kom!
28/05/2026

Boekmerk jou kalender, ons het lekker geleenthede wat kom!

NG Kerk Wellington-Oos kom kuier die 18de en 19de Junie by ons en hulle bring oudergewoonte  weer vir ons allerlei lekke...
25/05/2026

NG Kerk Wellington-Oos kom kuier die 18de en 19de Junie by ons en hulle bring oudergewoonte weer vir ons allerlei lekkernye saam. Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom!

Moenie uitmis sondag nie!
21/05/2026

Moenie uitmis sondag nie!

Glo jy in die Seun van die mens?” Hy het geantwoord: “Wie is dit, Meneer, sodat ek in Hom kan glo?” Kom luister Sondag s...
13/03/2026

Glo jy in die Seun van die mens?” Hy het geantwoord: “Wie is dit, Meneer, sodat ek in Hom kan glo?”
Kom luister Sondag saam na hoe 'n bietjie spoeg en grond, 'n kleimengsel maak wat wondere verrig het.

Onthou solank die datum! 27 Maart, burgeraand by NG Kerk Middelburg KarooPlaas bestellings by die Kerkkantoor op 071 214...
10/03/2026

Onthou solank die datum!
27 Maart, burgeraand by NG Kerk Middelburg Karoo
Plaas bestellings by die Kerkkantoor op 071 214 9086.

Address

Hv Enslin, Van Riebeeck En Van Reenenstraat, Oos-Kaap
Middelburg
5900

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Middelburg Karoo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share