Meyerton Gemeente van Christus

Meyerton Gemeente van Christus 'n Gemeente van Jesus Christus!

Die Woord van God Alleen – Sola Scriptura
Deur Geloof Alleen – Sola Fide
Deur Genade Alleen – Sola Gratia
Deur Christus Alleen – Solus Christus
Aan God Alleen al die Eer – Soli Deo Gloria

21/04/2022
Ferdie Mulder vat 'n aantal baie belangrike beginsels oor die Kerk vas hier. Een van die groot probleme oor die jare was...
11/02/2022

Ferdie Mulder vat 'n aantal baie belangrike beginsels oor die Kerk vas hier. Een van die groot probleme oor die jare was dat die kerk meer as 'n sosiale klub hanteer is, as kerk, selfs in die "goeie ou dae" al.... die pannekoek kerke.

15/09/2021

Parents have over 3,000 hours a year (represented by the big tower of orange ping pong balls) to teach their kids about Christ. The church on the other hand has on average about 40 hours a year (represented by the small vase of ping pong balls) with a child to teach them about Jesus. Parents, we can't rely on church to be the only place they learn about God.

Nie waar nie. Geen Weergebore Christen kan glo dat daar 'n ander weg as Jesus is nie. Weergebore Christene, dus mense wa...
25/08/2021

Nie waar nie. Geen Weergebore Christen kan glo dat daar 'n ander weg as Jesus is nie. Weergebore Christene, dus mense wat die Heilige Gees het, ontken en verloën nie Jesus se woorde so direk nie.

"Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie." Joh 14:6

"Hy wat die Seun het, het die lewe; wie die Seun van God nie het nie, het nie die lewe nie." 1 Joh 5:12

60% of born-again Christians don’t believe that Jesus is the only way to heaven, according...

Address

49 Japie Fourie Avenue
Meyerton
1961

Opening Hours

09:00 - 11:00

Telephone

+27722664442

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Meyerton Gemeente van Christus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Meyerton Gemeente van Christus:

Share