EG Kerk Meyerton

EG Kerk Meyerton Bybelgetrou, Christus-gefokus, familie-gedrewe. ✨
’n Gemeenskap waar jy welkom is. πŸ™Œ

09/02/2026
πŸ”₯*REMINDER*πŸ”₯Nog net 11 dae tot ons Jeug 2026 afskop met ons eerste *JEUG BONFIRE AAND*. πŸ“… *20 Februarie*⏰ *18:00*πŸ“ *EG k...
09/02/2026

πŸ”₯*REMINDER*πŸ”₯
Nog net 11 dae tot ons Jeug 2026 afskop met ons eerste *JEUG BONFIRE AAND*.

πŸ“… *20 Februarie*
⏰ *18:00*
πŸ“ *EG kerk Meyerton*

Maak solank seker jou kalender is oop, want dit wil jy nie mis nie!

Kom reg vir:
πŸ”₯ ’n Lekker aand om die vuur
🀝 Saamwees & gemeenskap
πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ Gesin- en kindervriendelik
πŸ‘€ Iets nuuts… iets uitdagends…

Ons sien BAIE uit om julle daar te sien! πŸ”₯πŸ™Œ

πŸ“£ WEDERKOMSDIENSTE – EG KERK MEYERTON πŸŒ…Ons herinner almal dat ons Wederkomsdienste vanoggend begin het en vanaand voortg...
26/10/2025

πŸ“£ WEDERKOMSDIENSTE – EG KERK MEYERTON πŸŒ…
Ons herinner almal dat ons Wederkomsdienste vanoggend begin het en vanaand voortgaan! πŸ™Œ
Moenie hierdie besondere tyd van Woord en aanbidding misloop nie.

πŸ—“οΈ Wanneer:
πŸ‘‰ Sondag: 08:45 & 18:00
πŸ‘‰ Maandag tot Woensdag: 19:00
πŸ“ Waar: Evangelies Gereformeerde Kerk, Meyerton
Hoek van Holiday en Lochstraat

πŸŽ™οΈ Gasspreker: Ds. Jurgens Prinsloo
πŸ“ž Navrae: Ds. Derrick du Plessis – 083 287 7197

Kom saam en beleef hoe die Here in hierdie dae werk! ✝️
Almal is hartlik welkom! ❀️

🌿✨ DAAGLIKSE INSPIRASIE βœ¨πŸŒΏβ€œMaar die wat aan Christus behoort, het die vlees met sy hartstogte en begeerlikhede gekruisig...
07/10/2025

🌿✨ DAAGLIKSE INSPIRASIE ✨🌿

β€œMaar die wat aan Christus behoort, het die vlees met sy hartstogte en begeerlikhede gekruisig.”
πŸ“– GalasiΓ«rs 5:24 (AFR53)

Wanneer ons aan Christus behoort, gee ons ons ou natuur oor, ons kruisig ons eie begeertes sodat Sy Gees in ons kan leef. πŸ™
Laat ons elke dag kies om volgens die Gees te wandel, en nie deur die begeertes van die vlees gelei te word nie.

πŸ’– Mag hierdie week β€˜n tyd wees van oorgawe, reiniging en groei in Christus!

29/09/2025

πŸ“–βœ¨ WEDERKOMSDIENSTE by EG Kerk Meyerton βœ¨πŸ“–

Weet jy wat die Wederkoms beteken? Sukkel jy om die boek Openbaring ten volle te verstaan?
Van 26 – 29 Oktober bied EG kerk Meyerton β€˜n spesiale reeks dienste aan oor die Wederkoms van die Here Jesus Christus. Hierdie is β€˜n tyd om saam te leer, vrae te vra en beter te verstaan wat die Bybel oor die eindtye sΓͺ.

Ons gasspreker, Ds. Jurgens Prinsloo, sal die boodskap met duidelikheid en insig bring. Hy het verskeie boeke geskryf wat jou kan help om die Bybel en die profetiese boeke beter te verstaan. Hierdie boeke sal tydens die reeks ook by die kerk beskikbaar wees om aan te koop.

πŸ“… Datums: 26 – 29 Oktober
πŸ“ Plek: EG Kerk Meyerton, hoek van Loch en Holliday straat
⏰ Tye: Sondag 09:00 & 18:00
Maandag tot Woensdag: 19:00

Hierdie reeks is oop vir elkeen, bring jou familie, vriende en selfs daardie persoon wat nog vrae het oor die Wederkoms. Dit is die ideale geleentheid om antwoorde te kry, en jou geloof te versterk!

πŸ™Kom luister, leer en laat jou hart aanraak. Almal is baie welkom!

πŸ‘‰Deel hierdie uitnodiging met iemand wat jy d**k dit nodig het

πŸŒΏβ€œAl gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: U stok en U staf diΓ© vertro...
08/09/2025

πŸŒΏβ€œAl gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: U stok en U staf diΓ© vertroos my.” – Psalms 23:4 πŸ™

Selfs in ons donkerste tye hoef ons nie bang te wees nie, want die Here loop saam met ons. Sy teenwoordigheid bring vertroosting en Sy liefde dra ons deur elke uitdaging. πŸŒ…

✝️ Kom ons hou vas aan Sy beloftes en leef met die sekerheid dat ons nooit alleen is nie.

GeseΓ«nde week !!*πŸ™Œ

🌿 God se belofte aan Sy volk 🌿In ’n tyd waar ons land en gemeenskap genesing nodig het, herinner God ons dat die sleutel...
01/09/2025

🌿 God se belofte aan Sy volk 🌿

In ’n tyd waar ons land en gemeenskap genesing nodig het, herinner God ons dat die sleutel lΓͺ in gebed, nederigheid en bekering. Wanneer ons Sy aangesig soek, reageer Hy met vergifnis en herstel. πŸ™

✨ Laat ons saam staan as gemeente, met nederige harte, om ons volk en ons land in gebed op te dra. ✨

Aand Byeenkoms,Ons nooi almal hartlik uit na ons Aand Byeenkoms. ’n Tyd van lofprysing, Woord en saamwees in God se teen...
31/08/2025

Aand Byeenkoms,

Ons nooi almal hartlik uit na ons Aand Byeenkoms. ’n Tyd van lofprysing, Woord en saamwees in God se teenwoordigheid. πŸ™

πŸ“… Datum: Vanaand
πŸ•– Tyd: 18:00
πŸ“ Plek: EG kerk Meyerton

Bring jou familie en vriende saam, almal is welkom! πŸ’’

Kom ervaar hoe die Here ons harte aanraak en versterk!

Address

Corner Of Loch & Holliday Street
Meyerton
1964

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk Meyerton posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share