AGS Doxa Theos - Meyerton Oos

AGS Doxa Theos - Meyerton Oos Ons Visie:
Om God, in alles wat ons doen te verheerlik en om mense tot lewensvervulling in Christus Jesus te lei. Vir Hom, vir mekaar, vir die wêreld.

AGS VAN SA (Apostolisiese Geloof Sending)
Nuwe Testamentiese Pinkster Gemeente

Almal welkom by ons Kersdiens.Ons 28ste se Diens is om 9vm.
24/12/2025

Almal welkom by ons Kersdiens.

Ons 28ste se Diens is om 9vm.

Danksegging 2025Graag nooit ons elke gesin eerskomende Sondag, 30 Nov om 9vm, om saam 'Dankie' te kom sê vir die Here se...
29/11/2025

Danksegging 2025
Graag nooit ons elke gesin eerskomende Sondag, 30 Nov om 9vm, om saam 'Dankie' te kom sê vir die Here se goedheid vir die afgelope jaar.

Ons moedig elkeen aan om gereed te kom met 'n dankoffer.

Ons wil graag die skenkings aanwend om 'n Kinderhuis en 'n jong gesin te help in die Fees-seisoen.

Vars groente produkte, onbederfbare kos en ook moontlik doeke (XL 9-12kg) sal baie waardeer word.

Kom ons bring ons dankbaarheid in 'n tasbare vorm hierdie Sondag.

Blessings
Past Jan & Heidi

Address

Dirk Slabbert Street 14, Riversdal
Meyerton
1961

Opening Hours

09:00 - 10:00
11:00 - 12:00

Telephone

+27741823031

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Doxa Theos - Meyerton Oos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share