Midvaal Manne van die Woord

Midvaal Manne van die Woord Manne van die Woord is 'n interkerklike gebeds- en ondersteuningsgroep waarvan manne landwyd passievolle in verhouding met die Here Jesus Christus staan

Missie & Belydenis {ONS GLO}
Manne van die Woord wil die mans in Suid Afrika bewus maak dat hulle konings, priesters en profete in hulle huise moet wees, want as hulle huise in orde is, kan hulle 'n verskil maak in die gemeenskappe waarin hulle verteenwoordig is en kan ons land verander.

25/08/2019
04/06/2016

Address

44 Galloway Street
Meyerton
1960

Opening Hours

05:00 - 06:00

Telephone

0829260765

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Midvaal Manne van die Woord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share