Lede In Christus Kerk Nelspruit

Lede In Christus Kerk Nelspruit Lede In Christus Kerk Gemeente in Nelspruit. Ons glo daarin om die Here te aanbid, loof en prys.

04/06/2026
"Want waar twee of drie in My Naam vergader, daar is Ek in hulle midde." – Matteus 18:20Kom ervaar die krag van eensgesi...
03/06/2026

"Want waar twee of drie in My Naam vergader, daar is Ek in hulle midde." – Matteus 18:20

Kom ervaar die krag van eensgesinde gebed.

VANAAND
πŸ“… 3 Junie 2026
πŸ•– 19:00

Bring ’n kombersie saam vir die harde mat en kom soek saam die Here se aangesig.

πŸ™ Almal is welkom.

πŸ“– KursusπŸ—“ Vanaand ⏰ 17:00 πŸ“ Lede in Christus Kerk – NelspruitMoet dit nie misloop nie!Kom leer saam, groei in jou geloof...
31/05/2026

πŸ“– Kursus

πŸ—“ Vanaand
⏰ 17:00
πŸ“ Lede in Christus Kerk – Nelspruit

Moet dit nie misloop nie!

Kom leer saam, groei in jou geloof en geniet die gemeenskap.

πŸ“– ErediensπŸ—“ Sondag, 31 Mei 2026⏰ 09:00πŸ“ Lede In Christus Kerk – NelspruitKom beleef ’n tyd van aanbidding, gebed en die ...
30/05/2026

πŸ“– Erediens

πŸ—“ Sondag, 31 Mei 2026
⏰ 09:00
πŸ“ Lede In Christus Kerk – Nelspruit

Kom beleef ’n tyd van aanbidding, gebed en die Woord.

Kom met ’n oop hart en verwagting.

Almal is welkom β€” bring jou familie, vriende en buurman/buurvrou. πŸ™

✨ DANKIE AAND ✨Kom deel jou lied, woord of storie met ons πŸŽΆπŸ™πŸ“… Vanaand – 27 Mei 2026πŸ•– 19:00πŸ“ Lede in Christus Kerk, Nelsp...
27/05/2026

✨ DANKIE AAND ✨

Kom deel jou lied, woord of storie met ons πŸŽΆπŸ™

πŸ“… Vanaand – 27 Mei 2026
πŸ•– 19:00
πŸ“ Lede in Christus Kerk, Nelspruit

Almal is welkom!

Address

10 Hendrik Potgieter Str, Sonheuwel Central
Mbombela
1200

Telephone

+27825647574

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lede In Christus Kerk Nelspruit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Lede In Christus Kerk Nelspruit:

Share

Category