Revival in Christ Ministries Int.

Revival in Christ Ministries Int. Revival in Christ Ministries International, is registered as a non - profitable organization. Live life, capturing every moment fresh ! Living our faith.

We live by faith, because we were instructed to do so by The word of God ......

2 Ti 2:3 Take [with me] your share of the hardships and suffering [which you are called to endure] as a good (first-class) soldier of Christ Jesus.
2 Ti 2:4 No soldier when in service gets entangled in the enterprises of [civilian] life; his aim is to satisfy and please the one who enlisted him.

LET HIM vrouekamp5 - 7 September 2025StrandfonteinWeskus Ons almal ken die LET THEM storie, ons tattoo dit op ons arms e...
05/08/2025

LET HIM vrouekamp
5 - 7 September 2025
Strandfontein
Weskus

Ons almal ken die LET THEM storie, ons tattoo dit op ons arms en hande om onsself te troos, maar laat ons HOM toe?

Om ons te soen met hemelse soene, om ons bron van vreugde, vrede, verlossing, genesing en soveel meer te wees?

Kom hoor weer hoe lief Jesus jou het, hoe graag Hy wil hê jy moet jou hart oopmaak sodat HY in en deur jou n groot werk kan doen.

Kom gee net oor en LET HIM....

Song of Songs 1:2

Let Him smother me with kisses—his Spirit-kiss divine.
So kind are your caresses,
I drink them in like the sweetest wine!

Om by Jesus se hart uit te kom, moet ons begin by "Let Him", ons moet ons hart oopmaak, sodat Hy kan begin doen. Is jy nie al moeg op jou eie probeer nie? Hou op "werk" en LET HIM.

Die " spirit-kiss" het van Adam, die man van klei, n lewende siel, na die beeld en gelykenis van God gemaak. Stof en die Skepper het ontmoet toe God hom soen en Sy Gees in Adam blaas.

Kom laat toe dat Hy weer oor jou Sy Asem kom blaas en alles wat dood is weer lewend maak.

LET HIM .....

Kampgroete

Petrus & Marinda Mundey

Kom vier 25 jaar se Zambia uitreike saam met ons!!As jou hart in die sendingveld is, is hietdie die uitreik vir jou!
15/01/2025

Kom vier 25 jaar se Zambia uitreike saam met ons!!

As jou hart in die sendingveld is, is hietdie die uitreik vir jou!

Lukus 2:10

En die Engel sê vir hulle: Moenie vrees nie, want kyk, ek bring julle n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk sal wees.

Jy kan ook soos die engel van ouds die goeie tyding van groot blydskap aan 'n onbereikte village gaan vertel, die blydskap van redding wat net deur Jesus Christus kom!!

Ons nooi jou uit om saam met ons op hierdie sending uitreik te gaan of om finansieel by te dra.

Vir enige inligting (kostes, reis program ens) kontak ons gerus.

Changing the sound!!

Na 8 jaar sit ons weer saam met Pastor Oliver Matambo en sy vrou onder ‘n boom in Zambië, dié keer by ‘n skool in Siamatika Village. Ons deel ons harte, ons visie en Vader se opdrag . Na jare se stilte oor Zambië, kom die opdrag hard en duidelik… ”Gaan sonder n span vooruit, gaan kyk watter altare opgerig is en wie die sterkmanne is, want die frekwensie van Jesus se naam moet harder vibreer as die tromme van Afrika.”

Die van julle wat al Afrika beleef het, diep Afrika daar waar niks is, sal weet…Na 24 uur se aanhoudende slaan op die tromme voel dit of elke slag binne in jou hart slaan. Jou ritme sommer omver wil gooi ! Daar waar jy wéét die gees wêreld is oop en aktief...Die tromme is ‘n familiêre geluid vir die Zambiërs, hul kry dit in nog voor moedersmelk. Die opdrag was duidelik, hierdie keer moet die naam van Jesus die klank van die tromme stil maak in die gees.

Tot ons skok vind ons uit dat sedert ons 8 jaar gelede daar was het NIEMAND die evangelie in die afgeleë villages kom verkondig nie. Daar was groot crusades in die stedelike gebiede gehou, maar niemand was bereid om na die stowwerige villages toe te kom waar die meeste ou mense nog ongeletterd is nie, daar waar nie stages met matte en ligte en bands is nie. Daar waar jy face to face met ‘n witchdoctor te doen kry wat letterlik uit die lug val nadat hy in ‘n vuurkolom vasvlieg tydens ‘n Jesus Film vertoning. Daar waar hul soveel keer kom vertel het: “Ons wou jul in die nag kom doodmaak, maar daar het te veel mense rondom julle tente gestaan (engele), of die muur van vuur rondom jul kamp was net te hoog om oor te kom.” Daar waar jy wurms uit ‘n wond sien loop, ‘n vrou met ‘n beroerte voor jou kom neersit word of waar jy ‘n gebraaide rot aangebied word om dankie te sê. Daar waar jy sien hoe 2000 mans in hul krygsdrag stampvoetend nader kom om jul 3 vrouens te omsingel en al wat jy het is ‘n bottel salfolie, jou geloof en die naam van Jesus. Daar waar jy sien hoe die krygers in gelid stop en nie een dit waag om ‘n tree oor die olie streep in die stof te gee nie….juis daar waar Jesus die streep kom trek het.

Glo my, ons is diep dankbaar vir elke crusade en elke evangelis met ‘n roeping en ‘n hart vir Afrika. As die liggaam van Christus is daar plek vir elke bediening met ‘n Koninkryks visie het. Meer as 24 jaar gelede het ons ‘n Woord van God gekry dat hy ons roep as pioniers, daar waar niemand nog was of wou gaan nie. Ons het hand opgesteek…toe en nou weer…

Ons nooi jou uit om betrokke te raak by die visie om al 22 villages rondom Siamatika te bereik met die Jesus Film en persoonlike bediening. Jy kan die voorreg hê om die eerste 5 kerke (langs die Kariba meer) gedurende hierdie uitreik te help plant. Die onderhandelings is afgehandel en ‘n plan van aksie is in plek.

As jy avontuurlustig is, bereid om jou water met ‘n handpomp te pomp, om nie te kla oor muskiete, hitte , stof of die lang pad wat jy moet ry nie, jy kan submit onder leiding van die Heilige Gees en hierdie skrywe laat jou hart vinniger klop, kontak my so gou as moontlik.

Jy kan ook finansieel betrokke raak in hierdie visie. Jou saad kan ‘n groot impak op hierdie uitreik maak.
Ons benodig fondse vir: Brandstof, Bybels, Traktate, Huur van ‘n bussie met brandstof vir die tolke, Kos vir die tolke, Kos en kontant vir die chief. ( Die protokol is dat jy nooit by ‘n koning opdaag sonder geskenke nie.) Sponsors vir span hempies.

Terwyl ons gesels raak pastor Oliver skielik stil, kyk ons stip in die oë en sê: “As we sit here, right now, the witch doctors already know that you are here, because of the light you carry with you”.

Bring jou “liggie” en word deel wees van CHANGING THE SOUND Crusade waar ons Jesus aan die verlorenes bring!

Joël 3:13 “ Steek die sekel in want die oes is ryp!”

Dr Petrus & Marinda Mundey

Met die kinders terug in die skool is dit tyd om bietjie te fokus op onsself.N Gesonde huwelik bied soveel sekuriteit vi...
15/01/2025

Met die kinders terug in die skool is dit tyd om bietjie te fokus op onsself.

N Gesonde huwelik bied soveel sekuriteit vir jou kinders!!

Lukus 2:10En die Engel sê vir hulle: Moenie vrees nie, want kyk, ek bring julle n goeie tyding van groot blydskap wat vi...
24/12/2024

Februarie is die maand van LIEFDE en ons gaan dit nie net vier op 14 Februarie nie, maar vir n hele naweek lank! ( Ons g...
27/11/2024

Februarie is die maand van LIEFDE en ons gaan dit nie net vier op 14 Februarie nie, maar vir n hele naweek lank! ( Ons glo NIE in Valentines dag nie, maar ons glo in die liefde)

Wat kan nou lekkerder wees as n romantiese naweek by die see nie? En nie sommige enige plek nie, maar Strandfontein, die juweel van die Weskus!

Kom celebrate saam met my en Petrus, nie net ons liefde vir mekaar nie, maar ook ons liefde vir Jesus!

Changing the sound - Zambia CrusadeNa 8 jaar sit ons weer saam  met Pastor Oliver Matambo en sy vrou onder ‘n boom in Za...
23/11/2024

Changing the sound - Zambia Crusade

Na 8 jaar sit ons weer saam met Pastor Oliver Matambo en sy vrou onder ‘n boom in Zambië, dié keer by ‘n skool in Siamatika Village. Ons deel ons harte, ons visie en Vader se opdrag . Na jare se stilte oor Zambië, kom die opdrag hard en duidelik… ”Gaan sonder n span vooruit, gaan kyk watter altare opgerig is en wie die sterkmanne is, want die frekwensie van Jesus se naam moet harder vibreer as die tromme van Afrika.”

Die van julle wat al Afrika beleef het, diep Afrika daar waar niks is, sal weet…Na 24 uur se aanhoudende slaan op die tromme voel dit of elke slag binne in jou hart slaan. Jou ritme sommer omver wil gooi ! Daar waar jy wéét die gees wêreld is oop en aktief...Die tromme is ‘n familiêre geluid vir die Zambiërs, hul kry dit in nog voor moedersmelk. Die opdrag was duidelik, hierdie keer moet die naam van Jesus die klank van die tromme stil maak in die gees.

Tot ons skok vind ons uit dat sedert ons 8 jaar gelede daar was het NIEMAND die evangelie in die afgeleë villages kom verkondig nie. Daar was groot crusades in die stedelike gebiede gehou, maar niemand was bereid om na die stowwerige villages toe te kom waar die meeste ou mense nog ongeletterd is nie, daar waar nie stages met matte en ligte en bands is nie. Daar waar jy face to face met ‘n witchdoctor te doen kry wat letterlik uit die lug val nadat hy in ‘n vuurkolom vasvlieg tydens ‘n Jesus Film vertoning. Daar waar hul soveel keer kom vertel het: “Ons wou jul in die nag kom doodmaak, maar daar het te veel mense rondom julle tente gestaan (engele), of die muur van vuur rondom jul kamp was net te hoog om oor te kom.” Daar waar jy wurms uit ‘n wond sien loop, ‘n vrou met ‘n beroerte voor jou kom neersit word of waar jy ‘n gebraaide rot aangebied word om dankie te sê. Daar waar jy sien hoe 2000 mans in hul krygsdrag stampvoetend nader kom om jul 3 vrouens te omsingel en al wat jy het is ‘n bottel salfolie, jou geloof en die naam van Jesus. Daar waar jy sien hoe die krygers in gelid stop en nie een dit waag om ‘n tree oor die olie streep in die stof te gee nie….juis daar waar Jesus die streep kom trek het.

Glo my, ons is diep dankbaar vir elke crusade en elke evangelis met ‘n roeping en ‘n hart vir Afrika. As die liggaam van Christus is daar plek vir elke bediening met ‘n Koninkryks visie het. Meer as 24 jaar gelede het ons ‘n Woord van God gekry dat hy ons roep as pioniers, daar waar niemand nog was of wou gaan nie. Ons het hand opgesteek…toe en nou weer…

Ons nooi jou uit om betrokke te raak by die visie om al 22 villages rondom Siamatika te bereik met die Jesus Film en persoonlike bediening. Jy kan die voorreg hê om die eerste 5 kerke (langs die Kariba meer) gedurende hierdie uitreik te help plant. Die onderhandelings is afgehandel en ‘n plan van aksie is in plek.

As jy avontuurlustig is, bereid om jou water met ‘n handpomp te pomp, om nie te kla oor muskiete, hitte , stof of die lang pad wat jy moet ry nie, jy kan submit onder leiding van die Heilige Gees en hierdie skrywe laat jou hart vinniger klop, kontak my so gou as moontlik.

Jy kan ook finansieel betrokke raak in hierdie visie. Jou saad kan ‘n groot impak op hierdie uitreik maak.
Ons benodig fondse vir: Brandstof, Bybels, Traktate, Huur van ‘n bussie met brandstof vir die tolke, Kos vir die tolke, Kos en kontant vir die chief. ( Die protokol is dat jy nooit by ‘n koning opdaag sonder geskenke nie.) Sponsors vir span hempies.

Terwyl ons gesels raak pastor Oliver skielik stil, kyk ons stip in die oë en sê: “As we sit here, right now, the witch doctors already know that you are here, because of the light you carry with you”.

Bring jou “liggie” en word deel wees van CHANGING THE SOUND Crusade waar ons Jesus aan die verlorenes bring!

Joël 3:13 “ Steek die sekel in want die oes is ryp!”

Dr Petrus & Marinda Mundey

12/07/2024
Woensdag = WoordskoolKom leer saam en vra wat pla.
20/05/2024

Woensdag = Woordskool

Kom leer saam en vra wat pla.

Sondag oggenddiens in Pofadder!Almal is welkom!
20/05/2024

Sondag oggenddiens in Pofadder!

Almal is welkom!

   What is most HOLYIs most POWERFULL
20/05/2024

What is most HOLY
Is most POWERFULL

19 May 2024RoepersfonteinKanoneilandKarsten BoerderyAlthough it took three separate interpreters to get the message to t...
20/05/2024

19 May 2024

Roepersfontein
Kanoneiland
Karsten Boerdery

Although it took three separate interpreters to get the message to the people, Jesus mightily revealed Himself.

Souls are saved!
People are delivered!
Healing miracles!

So..... WHO ARE YOUR GOD?

No more charms needed....
No more forefather spirits...
Just JESUS CHRIST & HOLY SPIRIT!!

Joel 3:13
[13]Put in the sickle, for the [vintage] harvest is ripe;.....

Address

Marchand
8873

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Revival in Christ Ministries Int. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share