17/02/2018
Beloved, to God be the Glory for giving us the strenght and power to endure. Dankie vir een en elkeen se opoffering, die breakfast walk van die sondagskool was n reuse sukses. Dankie vir die priester, die onderdiaken, elke broer en sister, elke sondagskool kind wat die oggend saam geniet het. Ons oudste lid br. Jan Rademeyer, oor die 80 jaar oud wat ook die staproete aangepak saam met sy vrou en ons is trots op hulle. Thanks to all the sponserships within and outside of the church. Thx to the traffic officials for ensuring the safety during the funwalk. Ons waardeer dit. Nogmaals baie baie dankie.