Hervormde Kerk Makwassie

Hervormde Kerk Makwassie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hervormde Kerk Makwassie, Cherrylaan, Makwassie.

23/01/2013

Wees sterk en hou goeie moed . Ja vertrou op die Here !

07/01/2013

Die genade van die Here Jesus Christus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees sal by julle almal wees.

17/12/2012
31/07/2012
29/07/2012

Het 'n wonderlike basaar gehad saam met die Penkoppe!

12/07/2012

Ons is baie trots op ons kerkraadslede. Org Beyers is voorsitter van die ringsraad vir ouderlinge. Hy en Abraham Greyling is op die ringskommissie. Nelius Beyers is voorsitter van die ringsdiakonale raad, en Annalia Rheeder is ook op die bestuur van die RDR.

12/07/2012

Ons hou BASAAR! 28 Julie 2012 in ons kerksaal. Die PENKOPPE kom vrolik ons dag op. Daar is baie rou en gaar vleis, pannekoek, etes, tuisnywerheid en speletjies. Kom geniet die oggend saam met ons vanaf 10 uur.

Daar is ook 'n BOEREOPSKOP die aand saam met die PENKOPPE op Doornpan, die plaas van Org Beyers. Kaartjies is beskikbaar teen R50 per persoon. Braaipakkies is beskikbaar by die stoor, bykosse is gratis. Bring jou eie eetgerei en kom braai jou vleisie. Kontantkroeg beskikbaar, geen eie drank.

17/06/2012
13/06/2012

Die datum van ons NHSV oggendtee het verskuif na eerskomende Saterdag, 16 Junie 2012. Sien uit om jul daar te sien!

26/05/2012

Address

Cherrylaan
Makwassie
2650

Telephone

018-5974058

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hervormde Kerk Makwassie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share