Crossroad Gospel Message NPC

Crossroad Gospel Message NPC We are the church without walls! Luke 14:23

02/09/2026


01/09/2026

Vanaf die mure van die ou stad Jerusalem! Dance with Me!!

My gebed vandag! Dat jou winter verbygegaan hrt en jou lentebloeisels nou sal uitspruit! Dat jou seisoen draai en dat ons Bruidegom vir jou 'n seisoen van oorvloed aankondig vandag! Amen en Amen 🀍🀍🀍🀍

31/08/2026
30/08/2026

Kosbare nuwe maatjies gemaak by Droombos Trauma Konferensie die naweek!! 🀍🀍🀍🀍
30/08/2026

Kosbare nuwe maatjies gemaak by Droombos Trauma Konferensie die naweek!! 🀍🀍🀍🀍

Here, so baie dankie vir hierdie 2 daggies van soveel salwing, verlossing, vrede, vergifnis, liefde en seΓ«n... Droombos ...
29/08/2026

Here, so baie dankie vir hierdie 2 daggies van soveel salwing, verlossing, vrede, vergifnis, liefde en seΓ«n... Droombos ons sΓͺ dankie vir 'n onvergeetlike tyd in God se teenwoordigheid.
Dankie Larissa vir jou "hoofmeisie" skap! Jy was 'n kosbare gasvrou!
Dankie vir Charmain Erasmus en Chantelltjie vir al die lekker kossies!!!

Dankie vir nuwe vriendinne!! Halleluja!!! 🌹🌹🌹🌹πŸ₯

27/07/2026

Liefste Vroue,

Ek gee Donderdae en Sondae spesifieke woord en skrif vir vroue op my BRING JOU KRUIK groep.
As jy graag ook wil deelword om persoonlike bediening te ontvang, klik op die skakel hieronder en word deel!

https://chat.whatsapp.com/Bxz9TVPXKNzJQ1VfEYYo9r

Hier is 'n voorbeeld van vanaand se Woord & Skrif!
🀍🀍🀍🀍🀍

Address

12 Call Street
Makwassie
2650

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Crossroad Gospel Message NPC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share