27/08/2026
🌟 GEMEENTE PRAISE & WORSHIP 🙌🎶
Kom kuier saam *hierdie Vrydag om 18:30* vir ’n spesiale aand van Praise & Worship! ❤️
Ons tema kom uit Nehemia 8:10-11:
✨ “Die vreugde van die Here is ons krag!” ✨
Kom beleef saam met ons die vreugde van die Here en loof Hom met ons hele hart! 🙏❤️
Alle ouderdomme is welkom! Bring jou familie en vriende. Ons sien uit om saam met julle te aanbid! 🎶🙌