Volle Evangelie Kerk Magalies

Volle Evangelie Kerk  Magalies ✨“Julle is die lig vir die wêreld..."✨
Matteus 5:14

LIGPUNT Sondag 09:00. Kom ons groei saam!Kom soos jy is!Sien jou sondag by die ker!
09/06/2026

LIGPUNT Sondag 09:00.
Kom ons groei saam!
Kom soos jy is!

Sien jou sondag by die ker!

07/06/2026
SONDAG ONTMOETINGJy word hartlik uitgenooi om saam met ons te kuier en die oggend te geniet.📅 Sondag🕘 09:00vmKom ervaar ...
04/06/2026

SONDAG ONTMOETING

Jy word hartlik uitgenooi om saam met ons te kuier en die oggend te geniet.

📅 Sondag
🕘 09:00vm

Kom ervaar ’n tyd van inspirasie, bemoediging en goeie geselskap. Bring gerus familie en vriende saam.

Ons sien daarna uit om jou daar te verwelkom!

Volle Evangelie Kerk Magalies


&Aanbid

Moenie jou pond begrawe nie.God het reeds iets waardevols in jou hand geplaas – 'n gawe, 'n droom, 'n geleentheid, 'n st...
03/06/2026

Moenie jou pond begrawe nie.

God het reeds iets waardevols in jou hand geplaas – 'n gawe, 'n droom, 'n geleentheid, 'n stem, 'n hart om te dien.

Hou op wag vir die "perfekte tyd". Hou op d**k jy het te min. Wat God seën, hoef nie groot te begin om 'n groot impak te maak nie.

Getrouheid met die klein dinge maak plek vir groter dinge.
Gebruik wat jy het. Begin waar jy is. Vertrou God met die res.

"Mooi so, goeie dienskneg; omdat jy in die minste getrou gewees het..." – Lukas 19:17

Jy is welkom 🤗
02/06/2026

Jy is welkom 🤗

"Wees getrou in die min. God bepaal die impak van jou gehoorsaamheid.""Wie getrou is in die minste, is ook getrou in die...
02/06/2026

"Wees getrou in die min. God bepaal die impak van jou gehoorsaamheid."

"Wie getrou is in die minste, is ook getrou in die groot." — Lukas 16:10

'n Kragtige waarheid: Ons verantwoordelikheid is gehoorsaamheid; die resultate behoort aan God.

SONDAG DIENS @ VEK LIGPUNT Jy is hartlik welkom om hierdie Sondag saam met ons te kom aanbid.Kom ervaar God se teenwoord...
25/05/2026

SONDAG DIENS @ VEK LIGPUNT

Jy is hartlik welkom om hierdie Sondag saam met ons te kom aanbid.
Kom ervaar God se teenwoordigheid deur lofprysing, aanbidding en die Woord.

🕘 09H00VM
📍 10 Park Straat, Magaliesburg

Daar is ’n plek vir jou en jou familie.
Bring iemand saam en kom beleef hoop, geloof en gemeenskap.

Psalms 23:3 DBHy gee my die krag om elke dag reg te lewe. Soos ’n goeie gids lei Hy my elke dag om volgens sy wil te lew...
25/05/2026

Psalms 23:3 DB
Hy gee my die krag om elke dag reg te lewe. Soos ’n goeie gids lei Hy my elke dag om volgens sy wil te lewe. Almal in my lewe kan sien hoe belangrik God is.

Address

10 Park Street
Magaliesburg
1791

Opening Hours

10:00 - 11:30

Telephone

+27822661629

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Volle Evangelie Kerk Magalies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Volle Evangelie Kerk Magalies:

Share