PPC Macassar Youth Rooted

PPC  Macassar Youth Rooted Rooted and built up in Him, and established in the faith, even as you were taught, abounding in it with thanksgiving

Die PPK sal haar beywer vir die uitbreiding van God se Koninkryk volgens Matt. 28:19 d.m.v. evangelisasIie, sendingwerk, en die bearbeiding van mense van alle rasse, tale en kulture sonder om op grond van laasgenoemde te diskrimineer. Die PPK sal haar beywer om vanuit 'n suiwer Christelike oogpunt 'n bydrae tot die opvoeding van die gemeenskap te lewer. Die PPK sal haar ook ten doel stel om deur d

ie prediking van die Woord die evangelie te verkondig en die heilige sakramente te bedien in ooreenstemming met die Woord. Die PPK sal ook meewerk aan die aarstelling van 'n samehorigheids gevoel en samewerking tussen alle mense in die RSA. Om 'n getuie te wees vir die wΓͺreld en om as diensmaagd/dienskneg op te tree in woord, daad, geloof en liefde. Om gemeenskaps georienteerd te wees en sodoende die beeld van die kerk uit te brei. Die PPK sal haar ook beywer om haar oor die landsgrense te vestig. Die PPK streef om die eenheid van die liggaam van Christus te bevorder. Die PPK sal aktief wees in die ekumeniese bewegings van haar tyd en met ander Pinkster kerke met soort gelyke geloofsbelydenisse saamwerk tot uitbreiding van die Koninkryk van God, met dien verstande dat sondanige samewerking nie indruis teen die grondwet en die belydenis van die PPK nie. Die PPK gee erkenning en skep ruimte vir die gawes van die Heilige Gees en die vyfvoudige bedieninge nl. Apostels, Profete, Evangeliste, Herders en Leraars wat deur God ingestel is
(I Kor 12:27-28) en deur Jesus (Ef 4:11).

24/05/2026
  come join us πŸ™Œβ€οΈ
14/05/2026

come join us πŸ™Œβ€οΈ

11/05/2026

πŸ™ŒπŸ™ŒπŸ’

02/05/2026

Every Friday night at 7 πŸ™‚πŸ™Œ

18/04/2026

πŸ™ŒπŸ™ŒπŸ™ŒπŸ™ŒπŸ™ŒπŸ™ŒπŸ™Œβœ¨

18/04/2026

We tried to be cool. It didn’t go as planned.πŸ˜‚πŸ™Œβœ¨come join the fun every Friday night at 7 πŸ™‚πŸ™Œ

29/11/2025

Hy sal jou nooit verlaat net waar jy gaan
Die Here is jou leidsman ❀️

Address

Nagtegaal Avenue
Macassar
7130

Telephone

+27739347054

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PPC Macassar Youth Rooted posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share