NG Kerk Lindley

NG Kerk Lindley God is liefde

10/08/2026
10/08/2026

🌸 VROUEDAG | God roep jou… wees lewende water 🌸

Op hierdie Vrouedag vier ons die vroue wat met geloof, liefde en moed ’n verskil maak – in hulle gesinne, gemeentes, gemeenskappe en oral waar God hulle plaas. 💛

God roep jou…
Om ’n draer van hoop te wees.
Om ander te bemoedig.
Om Sy liefde uit te leef.
Om, soos lewende water, dit wat jy van die Bron ontvang verder te laat vloei. 💧

“Wie in My glo, soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei.”
– Johannes 7:38

Mag hierdie Vrouedag vir elke vrou ’n herinnering wees: Jy is geliefd. Jy is gesien. Jy is geroep. Jy is geseën om tot seën te wees.

🌿 Gelukkige Vrouedag aan elke vrou!
Mag God jou vandag en elke dag gebruik om Sy lewende water verder te laat vloei.

10/08/2026

Kom deel in die geselligheid op 5 September 2026!

Kom toets jou kookvernuf by ons potjiekompetisie 😁Fantastiese pryse te wen!
10/08/2026

Kom toets jou kookvernuf by ons potjiekompetisie 😁

Fantastiese pryse te wen!

Groot voorreg om 150 Jaar te kan vier - dankie Lize Terblanche Photography vir hierdie pragtige herinneringe 💛
07/08/2026

Groot voorreg om 150 Jaar te kan vier - dankie Lize Terblanche Photography vir hierdie pragtige herinneringe 💛

Address

Jooste
Lindley
9630

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Lindley posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category