Gereformeerde Kerk Lichtenburg

Gereformeerde Kerk Lichtenburg Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Gereformeerde Kerk Lichtenburg, Religious organisation, 120 dr Nelson Mandela Drive, Lichtenburg.

14/05/2024

Wintermark 1 Junie 2024
Kom deel in die pret!

Vleis Pryse
Beesvleis:
• Wors R90 / Kg
• Maalvleis R80 / Kg
• Chuck R90 / Kg
• Rump R125 / Kg
• Bene R20 / Kg

28/05/2023

Kom geniet die Wintermark 3 Junie 2023 by die Gereformeerde Kerk Lichtenburg (oorkant Isuzu)

Liggingpen: 📍
https://maps.app.goo.gl/uoL3YmeXtVbAqTFD7

VLEISPRYSE:

BEESVLEIS:
WORS R85/KG
MAALVLEIS R80/KG
T-BENE R100/KG
SOPVLEIS R70/KG
RUMP R120
SIRLOIN R120
FILLET R160

LAM:
HEEL R100/KG

SKAAP:
HEEL R80/KG

BILTONG EN DROEE WORS R280 P/KG

Basaar 4 Junie 2022Kerrie & rysBasaar poedingLewerkoekiesPap & KaiingsPannekoekHamburgersWorsbroodjiesKoeldrankBiltongSp...
18/05/2022

Basaar 4 Junie 2022

Kerrie & rys
Basaar poeding
Lewerkoekies
Pap & Kaiings
Pannekoek
Hamburgers
Worsbroodjies
Koeldrank
Biltong
Springkasteel & gesigverf

Inkleur kompetisie - inskrywingsfooi R5
Talentkompetisie - inskrywingsfooi R20
Vir inskrywingsvorms whatsapp 071 255 3352
(Sluitingsdatum 27 Mei 2022)

Stalletjies te huur.

Vleis pryse:

Wors R80 p/kg
Maalvleis R75 p/kg
Rump R115 p/kg
T-Bone R95 p/kg
Biltong en droee wors R200 p/kg
Salami R95 p/kg
Heel lam R100 p/kg

Kaartmasjien beskikbaar

Basaar 4 Junie 2022Stuur jou naam, van,  kontak nommer  en die naam van enkel item na 083 236 2074.Vir inskrywingsvorms ...
18/05/2022

Basaar 4 Junie 2022

Stuur jou naam, van, kontak nommer en die naam van enkel item na 083 236 2074.

Vir inskrywingsvorms whatsapp 071 255 3352.
Vorms met besonderhede kan by die kerkkantoor afgegee word tussen 14:00 - 17:00 / Maandag - Vrydag.

Item moet nie langer as 3min wees nie.

Inskrywingsfooi R20

Sluitingsdatum 27 Mei 2022

Pryse:
Eerste prys: R3000
Tweede prys: R2000
Derde prys: R1000

Ons gaan ‘n lekker groot Basaar hou! Daar gaan heerlike produkte by die plaastafel wees en baie vleis, lekker vermaak vi...
22/05/2019

Ons gaan ‘n lekker groot Basaar hou! Daar gaan heerlike produkte by die plaastafel wees en baie vleis, lekker vermaak vir die kinders en al die tradisionele basaar lekkernye.

125 Jarige FeesOns gaan ‘n lekker groot Basaar hou!  Daar gaan heerlike produkte by die plaastafel wees en baie vleis, l...
24/05/2018

125 Jarige Fees
Ons gaan ‘n lekker groot Basaar hou! Daar gaan heerlike produkte by die plaastafel wees en baie vleis, lekker vermaak vir die kinders en al die tradisionele basaar lekkernye.

VLEISPRYSE: 2 JUNIE 2018

BEESVLEIS:
WORS R70/KG

MAALVLEIS R65/KG

T-BENE R85/KG

STEAK R95/KG

FILLET R130/KG

KORT RIB R65/KG

KOOKVLEIS R60/KG

BRISKET R60/KG

CHUCK R60/KG

TONG R80/KG

STERT R105/KG

TOPSIDE R90/KG

SILVERSIDE R90/KG


SKAAPVLEIS:
HEEL R90/KG

LAM:
TJOPS R120/KG

RIB R80/KG

NEK R100/KG

SKENKELS R110/KG

KOOKVLEIS R90/KG

BOUD R110/KG

Vleisbasaar BEESWors        R70 p/kgMaalvleis R65 p/kgT- Been R85 p/kgSteak R95 p/kgFillet R130 p/kgKort Rib R70 p/kgKoo...
27/02/2018

Vleisbasaar
BEES
Wors R70 p/kg
Maalvleis R65 p/kg
T- Been R85 p/kg
Steak R95 p/kg
Fillet R130 p/kg
Kort Rib R70 p/kg
Kookvleis R65 p/kg
Brisket R65 p/kg
Chuck R65 p/kg
Tong R80 p/kg
Stert R105 p/kg

LAM
Tjops R130 p/kg
Rib R95 p/kg
Nek R110 p/kg
Skenkels R110 p/kg
Kookvleis R100 p/kg

Skaap Heel R90 p/kg

Gereformeerde Kerk Lichtenburg
120 Dr. Nelson Mandela Drive
08:00am

3 Maart 2018Gereformeerde Kerk Lichtenburg - 120 Dr. Nelson Mandela Drive Lichtenburg Vanaf: 9:00amRou Vleis Pannekoek L...
20/02/2018

3 Maart 2018
Gereformeerde Kerk Lichtenburg - 120 Dr. Nelson Mandela Drive Lichtenburg
Vanaf: 9:00am

Rou Vleis
Pannekoek
Lewerkoekies
Koeldrank.

Kaart fasiliteite beskikbaar.

Sien julle daar!

Address

120 Dr Nelson Mandela Drive
Lichtenburg
2740

Telephone

018 632 1052

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Lichtenburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share