Hartklop Jeug

Hartklop Jeug Loop saam in die Hartklop van Jesus Saam leer ons wat is die Here se Hartklop vir ons. en waar ons ware Identiteit in Christus lê.

09/05/2017
09/05/2017

Hier is 'n bietjie agtergrond oor Hartklop

HartKLOP is 'n jeugbeweging eie aan Hoërskool Lichtenburg.

In 2009 het ons die eerste leiers opgelei, en toe ons saam bid oor 'n naam vir ons "nuwe" VCSV, het alles wat ons ervaar het ooreengestem, en die naam HartKLOP het ge"stick". in 2010 het ons volstroom begin met Hartklop wat toe vir alle kerke oop gegaan het.

Die vraag is: "Weet jy wat is God se HartKLOP vir jou, en KLOP jou hart vir Hom?"-2009

Alle Hoërskool kids welkom- Spesiale Spreker more aand! Woensdag 10Mei 2017 18h30-20h00 Ou Saal!
Oom Rouvain

01/03/2017

This just in.... Hay almal ons is in die nuwe saal vanaand!!!!

01/03/2017

Onthou daar ia Hartklop vanaand. Ds Anthonie bedien vanaad woord. Kom met n verwagting en bring twee vriende saam... :) *

Ds Tewie het Hartklop bedien die week...
26/02/2017

Ds Tewie het Hartklop bedien die week...

08/02/2017

Hi almal

Daar is vanaand Hartklop.

Bring twee vriende saam :) *
Hoop om julle daar te sien!!

01/02/2017

Hi julle

Agv die groeintjie konsert en almal wat dit graag wil bywoon sal daar nie Hartklop wees nie.

Groete vir almal

Hay julle Hart Klop vanaand 18:30 Hoop om julle daar te sien!!!
25/01/2017

Hay julle Hart Klop vanaand 18:30 Hoop om julle daar te sien!!!

19/10/2016

Vanaand is Hartklop se afsluiting vir die jaar

Bikers Church besoek ons met Woord en Sang.
Moet dit nie misloop nie!!!

Address

Scholtz
Lichtenburg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartklop Jeug posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share