NG Kerk Levubu

NG Kerk Levubu NK Kerk Levubu. Inligting uit die verlede, hede en vir die toekoms

Heerlike tuisgebak vir groot en jonk 🍰🍩🍪🍭Wit olifanttafel met belaglik lae pryse op goeie itemsSpeletjies, diere, perd- ...
04/12/2025

Heerlike tuisgebak vir groot en jonk 🍰🍩🍪🍭
Wit olifanttafel met belaglik lae pryse op goeie items
Speletjies, diere, perd- en treintjie ry - bring jul kinders!

01/12/2025
NG Kerk Levubu nooi elkeen hartlik na die Kuier-Kersbasaar in LevubuSaterdag 6 Desember 2025.Hoop ons sien jou daar!
01/12/2025

NG Kerk Levubu nooi elkeen hartlik na die Kuier-Kersbasaar in Levubu

Saterdag 6 Desember 2025.

Hoop ons sien jou daar!

Aanneming van nuwe lidmate 23 Feb 2025
07/03/2025

Aanneming van nuwe lidmate 23 Feb 2025

Die bevestiging en intree-preek van ds Johan Mostert as leraar - 7 en 8 Desember 2024.
12/12/2024

Die bevestiging en intree-preek van ds Johan Mostert as leraar - 7 en 8 Desember 2024.

Die bevestiging en intree-preek van ds Johan Mostert as leraar 7 en 8 Desember 2024
12/12/2024

Die bevestiging en intree-preek van ds Johan Mostert as leraar 7 en 8 Desember 2024

NG Kerk Levubu is 50 jaar oud!Ds Fanie Steyn was die eerste predikant hier en het 50j gelede 'n kremetartboom geplant, e...
03/11/2022

NG Kerk Levubu is 50 jaar oud!
Ds Fanie Steyn was die eerste predikant hier en het 50j gelede 'n kremetartboom geplant, en weer een kom plant Saterdag 29 Nov 2022.
Verskeie bome is ook deur gemeentelede geplant in boompark wat geskep is deur oom Bertie le Roux en oom Leo van Schaik.

03/11/2022

Merk NOU dié datum in jou dagboek en KOM!!!

Kaart- of kontantaankope môre by die Kersbasaar!Sien jul daar 🌲🎅🎄
03/12/2021

Kaart- of kontantaankope môre by die Kersbasaar!
Sien jul daar 🌲🎅🎄

30/11/2021

*Feesuitnodiging*

🎄🌲Die eerste Levubu Kersbasaar in ʼn groen somer! 🌲🎄

Eerskomende *Saterdag 4 Desember* by die *NG Kerk*.
Alles begin om *09:00.*

Kerkgewaarborg ~ die grootste *Vleistafel* met biltong, droëwors en sosaties.
*Koektafel* met terte, koekies, kerskoeke, koeksisters, worsrolletjies asook gevriesde kosverkoping nog ooit in die Levubuvallei.
Kom beoordeel die aanspraak gerus self!
Genoeg om jou vir die hele Kerstyd deur te sien.

Vrugte, neute en groente van oral af. Keurige en unieke Kersgeskenke 🎁🛍️ te koop by spesiale tafels soos “in-ʼn-bottel” en geskenkstalletjies.

Kos en peuselgoed in oorvloed vir saameet of wegneem. 🍔🌭🍲🍢

Levubu se eie Kersvader 🎅🏻 en sy Elf-maat kom besoek Levubu se kinders om 11 uur met gratis geskenkpakkies vir die kinders.

Al die speletjies, 🐎perdry en 🚂treintjiery vir kinders - is *gratis*.

Kom ons begin die Kersgety en vakansie in Levubu met ʼn fees.

Ons mag in die opelug 2000 mense saamwees.
🖐🏻 Elke tafel / stalletjie sal ontsmettingsmiddel hê en verkopers sal gereeld ontsmet.

Kom kuier saam by die teetafels of sou u verkies kom ry in, kry en ry weer.

NG Kerk Levubu.

👨‍🦰👧Vir klein én oud!👴👵🏻Heerlike gebak, geskenke, eetgoed, in-'n-bottel, vleis.Kindervermaak.Tafels om by te sit en kuie...
27/11/2021

👨‍🦰👧Vir klein én oud!👴👵🏻

Heerlike gebak, geskenke, eetgoed, in-'n-bottel, vleis.
Kindervermaak.

Tafels om by te sit en kuier heeldag.

Asb stuur na almal wat lekker melktert bak en of neem self deel!!🤩
23/11/2021

Asb stuur na almal wat lekker melktert bak en of neem self deel!!🤩

Address

Levubu-Nedersetting
0929

Telephone

+27835459191

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Levubu posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Levubu:

Share