Die Pinkster Christen Kerk Roepersfontein

Die Pinkster Christen Kerk Roepersfontein Hier transformeer lewens deur geloof, liefde en gemeenskap. Welkom by Die Pinkster Christen Kerk Roepersfontein waar genade oorvloei en harte genees word.

Sluit by ons aan en stap saam in die lig van God se liefde.

15/03/2026
U is hartlik welkom om die Paaskonferensie by te woon.
09/03/2026

U is hartlik welkom om die Paaskonferensie by te woon.

Koningskinders pret op 'n Sondag!
08/03/2026

Koningskinders pret op 'n Sondag!

Raak gerus deel van ons Jeug op Vrydae!
15/02/2026

Raak gerus deel van ons Jeug op Vrydae!

Roepersfontein Koningskinders is weer aan die gang!
15/02/2026

Roepersfontein Koningskinders is weer aan die gang!

Baie geluk met jou verjaarsdag Pastoor Leon Bruwer! Mag die Here jou nuwe lewensjaar seën.
03/01/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag Pastoor Leon Bruwer! Mag die Here jou nuwe lewensjaar seën.

Ons Sondagskool Koningskinders!
09/11/2025

Ons Sondagskool Koningskinders!

KONINGSKINDERS: Die Sondagskool is aan die gang. Ons klassie maak skapies, of sal ons sê eet skapies🤣🤣. Ons behandel die...
15/09/2025

KONINGSKINDERS: Die Sondagskool is aan die gang.

Ons klassie maak skapies, of sal ons sê eet skapies🤣🤣. Ons behandel die Skapies ken die Herder se stem👼.

Address

Hoek Van Fred Nicholson En Benitastraat 130 (Ingang By Hek 1)
Les Marais
0001

Opening Hours

Wednesday 19:00 - 21:00
Sunday 07:00 - 13:00

Telephone

+27731615576

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Pinkster Christen Kerk Roepersfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share