NG Kerk Leeudoringstad

NG Kerk Leeudoringstad Ons gemeente bestaan op 15 April 2022, 100 jaar. Op 1/5/2025 is Ds Jackie van Zyl bevestig as leraar. Psalm 91:4... Die Here sal jou beskerm.....

🤞🤞🤞🤞🤞
02/01/2026

🤞🤞🤞🤞🤞

23/12/2025
01/11/2024
Op 13 April 2024 beloof hierdie 2 pragtige lidmate trou aan mekaar, in ons mooie kerkgebou.Baie geluk Drikus & Marisa Ba...
23/04/2024

Op 13 April 2024 beloof hierdie 2 pragtige lidmate trou aan mekaar, in ons mooie kerkgebou.

Baie geluk Drikus & Marisa Badenhorst!

Mag julle laannk vir mekaar gespaar bly.

Doen asb mee!
14/03/2024

Doen asb mee!

Nog net n dosyn of 2 kaartjies oor.Moenie die geleentheid laat verby gaan om hierdie bederf te wen nie!  Ondersteun ASB ...
29/01/2024

Nog net n dosyn of 2 kaartjies oor.
Moenie die geleentheid laat verby gaan om hierdie bederf te wen nie!
Ondersteun ASB die VROU1000 projek.

19/01/2024

Moenie hierdie geleentheid misloop nie!!!

19/01/2024
Sondag, 21 Januarie 2024 om 9:00 ...Kinderdiens(Poppekas) met Lizzy & Frieda.Deurkollekte:MGKategese(almal)   VROU1000 v...
19/01/2024

Sondag, 21 Januarie 2024 om 9:00 ...Kinderdiens(Poppekas) met Lizzy & Frieda.
Deurkollekte:MG
Kategese(almal) VROU1000 vergadering in saal.
T&N - Du Toitstr

Sondag, 14 Januarie 2024 om 9:00 word diens DV gelei deur ds Bea Otto.Geen Kategese
12/01/2024

Sondag, 14 Januarie 2024 om 9:00 word diens DV gelei deur ds Bea Otto.
Geen Kategese

Sondag, 7 Januarie 2024 se Erediens om 9:00 word DV gelei deur ds Grant.
05/01/2024

Sondag, 7 Januarie 2024 se Erediens om 9:00 word DV gelei deur ds Grant.

Address

Leeudoringstad
2640

Telephone

+27606821838

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Leeudoringstad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Leeudoringstad:

Share