O.A.C Youth Moorreesburg

O.A.C Youth Moorreesburg Young energetic adults uniting together as one. Fellow brothers and sisters.

02/07/2019

Middag Friends

Ons Jeug hou n winterbal(konsert actually) 12 July 2019 by die saal in Graanstraat(Bo-Blok). Toegang is gratis so kom en kyk hoe doen ons dinge πŸ™πŸ•ΊπŸΎπŸ”₯

09/11/2017

Middag sΓͺ

24 uur omte gaan dan is dit kamptyd vir ons πŸ˜€πŸ˜€πŸ˜€

Ek ruik al die see LoL

Mornings Onse kamp huisies wag vir ons πŸ˜€Nog 4 slaapies om te gaan πŸ˜„ ??
06/11/2017

Mornings

Onse kamp huisies wag vir ons πŸ˜€
Nog 4 slaapies om te gaan πŸ˜„

??

03/11/2017

MΓ΄re MΓ΄re MΓ΄re

Nog 7 dae om te gaan dan is ons by die see πŸ˜€. Ek weet ons almal sien yt na die breuk LoL.

Geniet die dag verder πŸ™‚

30/10/2017

Morning All, Nice practise yesterday @ Malmesbury. Looking forward to 19 November. Also looking forward to a well deserved weekend away for us. Only 11 days to go πŸ˜€πŸ˜€
Have a nice day All πŸ™‚

Almost that time again πŸ˜€18 Days to go
23/10/2017

Almost that time again πŸ˜€
18 Days to go

23/10/2017

We’re back on track. Looking forward to the upcoming activities :)

Lunch Time :) πŸ˜€
09/10/2016

Lunch Time :) πŸ˜€

We're ready to gO:D
07/10/2016

We're ready to gO:D

Die Bus wag al by os huis beloved..Ready to gOπŸ˜€
07/10/2016

Die Bus wag al by os huis beloved..
Ready to gOπŸ˜€

MiddagNog 3 dAe om te gaAnKlomp detail wat vanaand deurgegee sal word so kom ons daag weer op in nommers soos gewoonlikS...
04/10/2016

Middag

Nog 3 dAe om te gaAn
Klomp detail wat vanaand deurgegee sal word so kom ons daag weer op in nommers soos gewoonlik

Sien julle daar
B

Die 4 huisies an die linkerkant is os sin:D4 days to goπŸ˜€
03/10/2016

Die 4 huisies an die linkerkant is os sin:D
4 days to goπŸ˜€

Address

Langebaan
7357

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when O.A.C Youth Moorreesburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share