Die Christelike Gereformeerde Kerk Ladysmith

Die Christelike Gereformeerde Kerk Ladysmith n Gemeente waar die verlossings boodskap van Jesus Christus in n gemaklike atmosfeer verkondig word.

25/03/2020

Tannie Rosie Coetzee se roudiens sal 26 Maart 2020 om 11h00 vanaf die 'Rosie Coetzee memorial' page ge-'life stream' word.

Daphne Rosie Coetzee Memorial page.
Due to the Lock-Down announce for South Africa, the live streaming of Daphne Rosie Coetzee's memorial service will be broadcasted live on 26 March 2020 at 11:00

Sondag oggend 1 Maart 2020 om 09h00.Die Here wil graag met jou ontmoet as ons op hierdie oggend weereens terug d**k aan ...
28/02/2020

Sondag oggend 1 Maart 2020 om 09h00.
Die Here wil graag met jou ontmoet as ons op hierdie oggend weereens terug d**k aan Sy liggaam wat vir ons gebreek is en Sy bloed wat vir ons gevloei het sodat ons vrygekoop kon word van ons sondeskuld. Dankie Jesus!

02/01/2020
Ons sien die ou jaar uit en die nuwe jaar in aan die voete van Jesus. Kom deel in ons Oujaarsnag Nagmaal Diens.Almal wel...
28/12/2019

Ons sien die ou jaar uit en die nuwe jaar in aan die voete van Jesus.
Kom deel in ons Oujaarsnag Nagmaal Diens.
Almal welkom.

11/09/2019

Die roudiens van Stephan Buys sal Donderdag, 12 September 2019, om 10h00 lewendig uitgesaai word op ons page.

16/08/2019

Kan ek weet dat ek regtig gereg is? In hierdie episode behandel ds Frikkie Smit hierdie vraag vanuit die Bybel na aanleiding van die antwoorde gegee deur die...

Address

85 Carbineer Weg
Ladysmith
3370

Opening Hours

Wednesday 19:00 - 20:00
Sunday 09:00 - 10:30
18:00 - 19:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Christelike Gereformeerde Kerk Ladysmith posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share