AGS Lofdal Ladysmith

AGS Lofdal Ladysmith Dienstye op 'n Sondag:
Erediens: 9:00
Kinderkerk: 9:00

Selkerk: Dinsdae, 18:00

Ons bank besonderhede:

ABSA
AGS Lofdal Ladysmith
Rekening nommer: 1031 270 398
Tak kode: 632005
Tjek rekening

MARK DAG is uiteindelik hier! Kom soek ons op vir smul lekker kos en lekker saam kuier van 09:00 tot 14:00. Lekker spele...
06/06/2026

MARK DAG is uiteindelik hier! Kom soek ons op vir smul lekker kos en lekker saam kuier van 09:00 tot 14:00. Lekker speletjies vir die kinders terwyl mamma en pappa rond snuffel tussen al die interessante stalletjies. Kom koop jou "Speletjies Paspoort" teen net R20 en kom speel saam. Moet dit nie misloop nie.
Almal welkom!

🌟 MARKDAG BY AGS LOFDAL – LADYSMITH! 🌟Kom kuier saam met ons en geniet ’n heerlike oggend vol pret vir die hele gesin! 🎉...
01/06/2026

🌟 MARKDAG BY AGS LOFDAL – LADYSMITH! 🌟

Kom kuier saam met ons en geniet ’n heerlike oggend vol pret vir die hele gesin! 🎉

🍔 Lekker kosstalletjies
🛍️ Pragtige arts & craft stalletjies om deur te snuffel
🎈 Speletjies en pret vir die kinders

Daar is iets vir almal – bring jou familie en vriende saam vir ’n lekker dag van kuier, eet en geniet! ☀️

📍 AGS Lofdal, 33 Ruby Gaily Dr, Ladysmith
📅 Saterdag 6 Junie 2026
🕘 09:00 – 14:00

✨ Moet dit nie misloop nie! Ons sien uit om julle daar te verwelkom! ✨

Vandag is die dag! Moet ons nie misloop nie. Kom baie honger! Ons vriendelike span staan gereed.
02/05/2026

Vandag is die dag! Moet ons nie misloop nie. Kom baie honger! Ons vriendelike span staan gereed.

Be on the lookout for our famous AGS Pancake stall for mouthwatering pancakes, warm hearts and friendly smiles. Do not m...
25/04/2026

Be on the lookout for our famous AGS Pancake stall for mouthwatering pancakes, warm hearts and friendly smiles. Do not miss out.

Full Moon Walk – What You Need to Know Before You Come

We’re getting closer to our Full Moon Walk on 1 May.
Here’s everything you need to know to make the most of your evening with us:

🕒 Times to remember:
Gates open at 3pm
Gates close at 5pm (no entry after this time)
Walk starts at 6pm

💵 Cash only:
Please remember to bring cash for your entry, boerewors rolls, and tuckshop treats.

🪑 Bring a chair:
We’ll have some seating available, but we recommend bringing your own camping chairs to stay comfortable while you relax and enjoy the atmosphere.

🐾 Dogs are welcome:
Your furry friends are welcome to join! If you’re able to, a small donation for their entry would be appreciated.

🌭 Food & refreshments:
Boerewors rolls, cooldrinks, chips and snacks will be available at the dam — come hungry!

✨ From 5pm to 6pm, enjoy the festive atmosphere, good music, and time with friends and family before we set off on our scenic 5km walk under the full moon.

We can’t wait to share this special evening with you!

Vir die lekkerste hamburgers en vriendelikste verkopers, kom soek ons op Saterdag 2 Mei 2026 by De Francas Spar. Kom hon...
25/04/2026

Vir die lekkerste hamburgers en vriendelikste verkopers, kom soek ons op Saterdag 2 Mei 2026 by De Francas Spar. Kom honger! Sien uit om jule daar te sien!

Mother’s Day is around the corner 🌸Spoil your mom or wife this Mother’s Day with a delicious meal the whole family will ...
14/04/2026

Mother’s Day is around the corner 🌸

Spoil your mom or wife this Mother’s Day with a delicious meal the whole family will love. 💕

Join us for a special dining experience or enjoy it in the comfort of your home with our convenient takeaway option — no cooking for Mom this year!

✨ Book a table or place your order today
🍽️ Our lasagne is a must-try — made with love and always a favourite!

Don’t miss out on making Mom feel extra special this year 💐

Book before or on the 1st of May'26
Bonitha | 072 095 8387
Antonette | 073 380 1240

🩷 AGS Lofdal
☕🥤Something to drink will also be available to buy on the day

Wat ’n heerlike en geseënde gemeente Bybel-ete het ons saam geniet ter viering van die opstanding van Jesus Christus! 🍞✨...
07/04/2026

Wat ’n heerlike en geseënde gemeente Bybel-ete het ons saam geniet ter viering van die opstanding van Jesus Christus! 🍞✨

Dit was kosbaar om as geloofsfamilie saam te kuier, die Woord te deel en die wonderlike waarheid te vier: die graf is leeg… Jesus leef! ✝️🙌

Daar was soveel vreugde, dankbaarheid en liefde rondom die tafels – ’n ware weerspieëling van God se goedheid en genade in ons midde.

Mag ons altyd onthou: Hy leef, en daarom het ons hoop, lewe en oorwinning!

Op Goeie Vrydag het ons die voorreg gehad om ’n geseënde Lydensweg te stap – ’n diep roerende belewenis wat ons harte op...
07/04/2026

Op Goeie Vrydag het ons die voorreg gehad om ’n geseënde Lydensweg te stap – ’n diep roerende belewenis wat ons harte opnuut herinner aan die liefde en opoffering van Jesus Christus.

Elke tree het ons nader gebring aan die werklikheid van die pad wat Hy gestap het… die pyn, die lyding, maar ook die onbeskryflike liefde waarmee Hy ons sonde skuld kom dra en betaal het aan die kruis.

Mag hierdie dag ons nie net herinner nie, maar ons ook verander – om met dankbare harte te leef en Sy genade elke dag te waardeer.

07/04/2026

Address

33 Ruby Gailey Drive
Ladysmith

Telephone

+27726635108

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Lofdal Ladysmith posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share