Hartklop bikers kerk

Hartklop bikers kerk Restoureer en herstel God se koningkryk in die harte van mense sodat sy liefde ,hoop en lewe kan produseer in jou hart, in Kuruman en in die omgewing.

🌿 WELKOM AAN ONS NUWE DIENSPAN! 🌿Hartlik welkom aan elkeen wat deel geword het van die dieningspan! Ons is ongelooflik d...
02/09/2026

🌿 WELKOM AAN ONS NUWE DIENSPAN! 🌿

Hartlik welkom aan elkeen wat deel geword het van die dieningspan! Ons is ongelooflik dankbaar dat julle bereid is om julle tyd, gawes en talente te gebruik om die Here en Sy familie te dien.

Mag hierdie span ’n plek wees waar ons saam groei, mekaar ondersteun, saam bid en met vreugde dien. Ons glo dat God elkeen van julle met ’n doel hier geplaas het.

Welkom by die span! Ons sien uit na alles wat God deur ons saam gaan doen.

Groete
Hartklop familie

30/08/2026
25/08/2026

Wats die verskil tussen "mercy" en "grace"

Kom geniet die dag saam met ons.
25/08/2026

Kom geniet die dag saam met ons.

Goeie môre, Hartklop Familie.🗓️ ’n Paar belangrike datums om in gedagte te hou:📍 Vrouekamp: 4–6 SeptemberBespreek gerus ...
25/08/2026

Goeie môre, Hartklop Familie.

🗓️ ’n Paar belangrike datums om in gedagte te hou:

📍 Vrouekamp: 4–6 September
Bespreek gerus jou plek so gou moontlik en moenie hierdie geleentheid misloop nie. Vir enige navrae kan julle met Pastoor Elizabeth of Rolenda kontak maak.

📍 Nuwe lidmaatskap: 2 September
Vir diegene wat graag by die Hartklop-familie wil aansluit: Ons volgende geleentheid vir nuwe lidmaatskap vind op 2 September plaas. Die tyd en plek sal nog bevestig word. Laat weet asb. vir Zacharias sodat hy jou naam kan aanteken.

📍 Jaarlikse kerklike vergadering: 11 Oktober
Die vergadering sal direk ná die erediens plaasvind. Ons wil graag ’n vriendelike beroep op al ons gemeentelede doen om asseblief hierdie datum te noteer en die vergadering by te woon.

Blessings
Hartklop familie

23/08/2026

Reelings vir die week

23/08/2026

Opening song vir vandag

20/08/2026

Misleiding vat jou buite die wil van God

Address

1 Voortrekker Street
Kuruman
8460

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartklop bikers kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category