Unusual

Unusual Avontuur, kamp, huis kerk...ontmoet jou Skepper in n lewe van oorvloed.

Baie gekuk aan Tannie Dannilie Oosthuisen en oom Jaco Oosthuizen met hul verjaarsdae.  Mag dit n geseende lewensjaar vir...
01/06/2017

Baie gekuk aan Tannie Dannilie Oosthuisen en oom Jaco Oosthuizen met hul verjaarsdae. Mag dit n geseende lewensjaar vir hulle wees en mag hul God se seën in hul lewe ervaar. Dankie aan hulle vir die positiewe inbou in ons lewens.

Oppad see toe!!
01/12/2016

Oppad see toe!!

Ons is oppad see-toe!!!  TO Strand hier kom ons!!!!
01/12/2016

Ons is oppad see-toe!!! TO Strand hier kom ons!!!!

04/10/2016

Ons Seekamp is 8 weke ver en ons is baie opgewonde!! Is jou plekkie bespreek?

So stap die tieners berg toe, wat n belewenis om vanaf die berg die landskap te kan sien.
14/07/2016

So stap die tieners berg toe, wat n belewenis om vanaf die berg die landskap te kan sien.

Boskamp te Esperanza Viljoenskroon
14/07/2016

Boskamp te Esperanza Viljoenskroon

10/07/2016

Wil net dankie se vir almal wat op ons jaarlikse Boskamp was . En al die fun tye wat ons gehaad het en al die awesome Bybelstudies en die lessies wat ons geleer het . Dit wat nou een van daardie kampe wat vir altyd sal onthou word . En al was dit koud was dit lekker ..

Vandag wil ek ook sommer van die geleentheid gebruik maak om vir ons Abba Vader dankie te se vir die geleentheid om te kan kamp en vir een awesome kamp wat vir altyd in my hart sal bly .Na een awesome week en dankie dat Hy my kom goed kom wysen kom leer het op die kamp .

God is groot !!!

28/06/2016

Volgende week die tyd is ons op die Bosksmp!!!!

11/05/2016

Ons jaarlikse Boskamp is 5 tot 9 Julie. Ons gaan soos gewoonlik weer n wonderlike kamp saam met wonderlike mense beleef. Kom herlaai jou batterye in die bos. Bespreek nou jou plek!!!

25/11/2015

Unusual jaarafsluiting Vrydag 27 November ! Kom se dankie vir iemand wat iets vir jou beteken het die jaar.

04/11/2015

Address

11 Affinis Street
Krugersdorp
1739

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Unusual posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Unusual:

Share