Die Shack Ministry

Die Shack Ministry Kom word Heel en Deel!!! Die Shack is gebore Maart 2012 met die eerste vroue kamp waar ons in die Motorhuis begin het.

Die Shack is gebore deur 'n profesie wat jare terug oor Anne` Blom uitgespreek is dat hulle plot die grootste Konferensie sentrum in die wesrand gaan word. Karre in en uit getrek totdat ons die motorhuis in 'n saal omskep het en hy is gedoop 'Die Shack'. Anne` gebruik haar Oorwinning oor haar eie pyn om ander te help. Sy help jou om deur elke seer file in jou lewe te werk en sy help jou om met tra

uma te deel en dan lei sy jou na vergifnis. Sy glo dat vergifnis jou tronk deur oop sluit, sy beraad deur kunsterapie en Speelterapie. Ons kampe bestaan uit Kuns en Speelterapie, kom soos jy is na die kampe JESUS sal jou verander, self kan jy nie. Sy en haar Dogter Madelaine is saam 'n voorkoms en grimeer spesialis, saam doen hulle make overs wat jou van binne na buite verander hulle gee ook klas hoe om jou eie nuwe look te versorg en behou, en leer jou dat ware skoonheid van binne af is en om Jesus van binne af na buite toe te leef na ander toe.

Address

47 Riverside Road
Krugersdorp

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Shack Ministry posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Die Shack Ministry:

Share