EG Kerk Kriel

EG Kerk Kriel Die amptelike Facebookblad van die EG Kerk Kriel Die EG Kerk SA is gestig vanuit die N.G. Die Kruisboodskap wat deur die Kerk uitgedra word, sluit in:

1.

Kerk, Durban onder die aanvanklike naam Die Nuwe Protestantse Kerk in Afrika. Die naam is in 1986 verander na Die Evangelies-Gereformeerde Kerk van Suid Afrika. Die Evangelies-Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika reik die hand van vriendskap en welwillendheid na elke Christus-belydende Kerk. Hierdie Kerk distansieer hom geheel en al van die Wêreldraad van Kerke sowel as die Suid-Afrikaanse Raad van

Kerke en alle ander affiliasies van genoemde rade. Wedergeboorte (Redding en Verlossing van sondaars)

2. Heiligmaking (Vervulling met die Heilige Gees)

3. Wederkoms van Jesus Christus

4. Goddelike Genesing van fisiese krankheid

Kriel was in die 1980-1990’s ʼn buitewyk van Bethal se gemeente, en na 1995 as buitewyk van Secunda se gemeente. Predikante, Kweekskoolstudente en ouderlinge het soms Sondae dienste gehou tot en met die amptelike stigting van Kriel as ʼn onselfstandige gemeente met 13 lidmate op 09/01/1999 onder leiding van ds. Hennie Vorster met ondersteuning van twee borge.

03/06/2026

Address

Crow Crescent
Kriel
2271

Opening Hours

Wednesday 10:00 - 11:00
18:30 - 19:30
Sunday 09:00 - 11:00
17:00 - 18:00

Telephone

+27842292002

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk Kriel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to EG Kerk Kriel:

Share

Category