AGS - Fontein van Lewende Water

AGS - Fontein van Lewende Water Ons is 'n Geesvervulde gemeente wat graag alle ouderdomme van mense wil bedien op elkeen se unieke vlak.

Address

Buh-Rein Estate, 24 Buh-Rein Drive, East-Rural
Kraaifontein
7570

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS - Fontein van Lewende Water posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Our Story

Tydens ons dienste is dit vir ons belangrik om op die Heilige Gees te wag, sodat ons deur God se Gees gelei kan word.

Ons passie is dat meer mense gered kan word, 'n liefde vir hul Verlosser ontwikkel, en n lewe te leef wat vir Hom wat ons kom red het behaaglik is.

In die proses sal onse God waarlik deur ons lewens verheerlik word, en ons sodoende 'n verskil in ander se lewens kan maak.