Shiners JEUG - LighuisKnysna

Shiners JEUG - LighuisKnysna Shiners Jeug is Heilige Gees geïnspireerd en Woord gebaseerd. Lighuis Knysna bied vir die Shiners J

FEAR NOT DID YOU KNOW there is 365 days in a year and there is 365 BIBLE VERSES that says we should not fear? YOUTH , FE...
15/12/2023

FEAR NOT

DID YOU KNOW there is 365 days in a year and there is 365 BIBLE VERSES that says we should not fear?

YOUTH , FEAR NOT > THERE IS NO FEAR IN PERFECT LOVE , the only One who is PERFECT LOVE , is JESUS. There is no fear in His presence .

Hold onto perfect love > JESUS, fear not HE IS WITH YOU ALWAYS.




04/12/2023

SHINERS ONTHOU

>>>>>>>

HE
LOVES
YOU

👑 SHINERS 👑 YOU ARE THE CHOSEN GEN!👑 INVITE A BUDDY TO YOUTH THIS FRIDAY eve. 👑 7pm - 9pm come EXCITED, come EXPECTANT f...
09/11/2023

👑 SHINERS 👑

YOU ARE THE CHOSEN GEN!

👑 INVITE A BUDDY TO YOUTH THIS FRIDAY eve.

👑 7pm - 9pm

come EXCITED, come EXPECTANT for what God wants to do. ✨

——

Vir meer inligting oor Lighuis Knysna se Shiners Youth stuur gerus n WhatsApp na 0721890215.

19/06/2023
27/05/2023

Die SHINERS JEUG hou vas aan die belofte wat Ps. Marietjie ontvang het laas week Sondag vir die gemeente.

Die jeug vertrou vir nuwe dinge, want God is 'n God van nuwe dinge.
Die jeug vertrou vir nuwe deure wat oopgemaak gaan word.
Die jeug vertrou vir nuwe hoop.
Die jeug vertrou vir nuwe lewe in Christus.
Die jeug glo dat die NUWE beter is as dit wat was.

"Behold, I am making all things new"
Revelation 21:5






Y O U T H ✨ YOU + YOUR FRIENDS ARE INVITED TO JOIN US IN THE HOUSE OF THE LORD 28 APRIL FRIDAY NIGHT -9PM ✨✨ KEEP IN MIN...
27/04/2023

Y O U T H ✨ YOU + YOUR FRIENDS ARE INVITED TO JOIN US IN THE HOUSE OF THE LORD 28 APRIL FRIDAY NIGHT -9PM

✨✨ KEEP IN MIND THE DOORS OPEN AT 6:45/18:45 ONLY. SSEEEE YYYY'AAALLLL THERE ✨✨✨😁😁😁

25/11/2022

LIEWE TIENER
IS GENOOI NA ONS ☆ S H I N E R S ☆ JEUG ☆
OP 25 NOVEMBER 2022

7UUR - HALF 9 ELKE VRYDAG AAND.

KOM KRY JOU OLIE VIR JOU LAMP EN GAAN SKYN JOU LIG IN DIE WÊRELD.

MOENIE DAT SOSIALE MEDIA DIE PLEK IS WAAR JY JOU IDENTITEIT VIND NIE._____________Vir meer inligting oor Lighuis Knysna ...
03/11/2022

MOENIE DAT SOSIALE MEDIA DIE PLEK IS WAAR JY JOU IDENTITEIT VIND NIE.
_____________

Vir meer inligting oor Lighuis Knysna se dienste en gebeure stuur gerus ‘n WhatsApp na 0721890215.
_____________








JY KAN NIE EEN VOET IN DIE KERK EN EEN VOET IN DIE WÊRELD NIE.1 KORINTHIERS 10:21"Julle kan nie die beker vnasgan die He...
03/11/2022

JY KAN NIE EEN VOET IN DIE KERK EN EEN VOET IN DIE WÊRELD NIE.

1 KORINTHIERS 10:21
"Julle kan nie die beker vnasgan die Here drink en ook die beker van die duiwels nie. Julle kan nue deel hê aan die tafel van die Here en ook aan die tafel van die duiwels nie"

_____________

Vir meer inligting oor Lighuis Knysna se dienste en gebeure stuur gerus ‘n WhatsApp na 0721890215.
_____________








GOD SE STEMJ O H A N N E S 10:27-28"My skape luister na my stem; Ek ken hulle, en hulle volg My. Ek gee hulle die ewige ...
03/10/2022

GOD SE STEM

J O H A N N E S 10:27-28
"My skape luister na my stem; Ek ken hulle, en hulle volg My. Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal in alle ewigheid nooit verlore gaan nie. Niemand sal hulle uit my hand ruk nie."

Vrydag aand het die jeug oor God se stem gepraat en hoe om Sy stem te ken, en hoe om dit te leer ken. Wanneer ons God se stem ken, is dit maklik om die leuens van die vyand te kan onderskei.
_____________

Vir meer inligting oor Lighuis Knysna se dienste en gebeure stuur gerus ‘n WhatsApp na 0721890215.
_____________








DIE SPAN.Op Saterdag 17September het die Shiners jeug leiers bymekaar gekom en gefellowship en bietjie span werk aangepa...
20/09/2022

DIE SPAN.

Op Saterdag 17September het die Shiners jeug leiers bymekaar gekom en gefellowship en bietjie span werk aangepak. Die eenheid is sterk in Christus!





Address

28 Tide Street
Knysna
6571

Opening Hours

19:00 - 20:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Shiners JEUG - LighuisKnysna posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Shiners JEUG - LighuisKnysna:

Share

Category