07/04/2026
Die AP Kerk Klerksdorp se Geelkoswa staan 10 April vanaf 08h00 tot 14h00 by AP Kerk terrein, te Ian str ons tye kan verleng.
Kom besoek ons gerus vir heerlike vars gebak.
Bestellings kan op whatsapp groep deur gegee word en afgehaal word by die Geelwa.
Kontak besonderhede: 062 985 5767
💰Kaartfasiliteite is beskikbaar💰